Baie netjiese twee slaapkamer, een badkamer woonstel in 'n baie veilige kompleks te koop. Mooi tuin, buite braai, garage wat omskep is in 'n werkskamer. onderdak parkering vir een voertuig. Very neat two bedroom, one bedroom flat to rent in a safe complex to rent. Very pretty garden. and under cover parking for one vehicle.
Hierdie eenheid is 'n moet om te besigtig en kom kompleet met 3 slaapkamers, 2 badkamers oopplan kombuis / eetkamer, ekstra groot sitkamer apart gebou, ekstra gtroot spens, groot stoep en leiflike groot tuin, dubbel motorhuis. Moenie die kans laat verbygaan om die pragtige eenheid te besoek nie.Fasiliteite in die oord :24 Uur
Gerieflike 2 slaapkamer cottage beskikbaar ongeveer 3km buite Bonnievale. Beide kamers het ingeboude kaste, res van cottage ongemeubileerd.Oopplan kombuis en leef vertrek met binne braai. Kombuis het ook redelik kasste in.Die erf is omhein en is diere vriendelik. Pragtige uitsig oor die rivier en vallei. Daar is ook wi-fi beskikbaar.Water
Splinternuwe eenheid. Pragtige uitsig oor die Bronberg koppie. Groot omheinde erf. Oop plan sit/eetkamer, kombuis met granietblaaie, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 1 stoorkamer, 1 motorhuis en 1 afdak, patio met swaaidakkie.Bronberg Aftreelandgoed bied uitstekende sekuriteit, sorgsentrum, haar en skoonheidsalon, bussie, gemeenskaplike eetsaal
UITSTEKENDE BELEGGINGS EIENDOM
Eiendom bestaan uit Woonhuis en besigheid in een. Hierdie eiendom gelee in besige hoofstraat
Baie mooi nuut gerestoureerde eiendom. Erf 743m2
Woonhuis bied 3 slaapkamers met ingeboude kaste Baie mooi badkamer, mooi kombuis met nuwe kaste, waskamer. Mooi vloerteels en matte en lekker sonnige voorstoep.
Besigheid met 2
Ontsnap na hierdie heerlik koel, sterk en stewige huis, perfek geleë naby 'n besigheidsentrum. Geniet die gevestigde skaduryke tuin met sy pragtige groot bome wat 'n gesellige atmosfeer skep.
Hierdie ruim woning beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer.
Daar is ook 'n motorhuis, afdak, buitegebou en 'n stoep waar jy kan ontspan.
Kontak my vandag nog
Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
Wat 'n pragtige huis! Perfek vir aftrede en net reg vir intrek en bly. Die huis is gele in 'n veilige kompleks met toegangsbeheerde hekke 24 uur per dag. Voltitel, geen maandelikse heffings en diere vriendelik. Twee ruim slaapkamers met ingeboude kaste en dakwaaiers. Een pragtige badkamer. Oopplan
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop.
8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne.
Stoorkamers vir voer vir hoenders.
Oop skuur vir toerusting.
2 lande vir gewasse met besproeiing
2 Weidings kampe
Skaapkraal en beeshanterings geriewe
Afdakke vir 3 voertuie
Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder hui...
947 Hektaar plaas in die Harrismith distrik in die mark.
Hierdie pragtige Weidingsplaas l in n hoë reënval gebied, aan die voet van Platberg naby Harrismith, op die N3 roete na Natal.
Hier is alles wat die Oos-Vrystaat jou kan bied, asemrowende natuurskoon, asook uitstekende boerdery potensiaal.
Hierdie waterryke plaas het baie natuurlike strome ...
Kom kyk gerus na die pragtige 2 slk huis in Sinoville vir die stil en rustige familie wat veilig wil wees met genoeg spasie om nie ingeperk te voel nie. Die huis is kompleet mete 'n enorme oopplan sit / eetkamer en kombuis. Dit word aangevul met 2 groot slaapkamers en 2x badkamers, 'n lieflike agtertuin en genoeg afdakke vir motors.