slaapkamers

284 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  slaapkamers
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

2 Bed Olympus House For Sale

Pretoria East, Gauteng

Strek u fondse met hierdie groot besparing op die eiendom. Ver onder markwaarde.Hierdie kompakte 2 slaapkamer huis is tans in die mark vir R1499000. (Markwaarde R1680000)Die eenheid bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer met skuifdeur na die patio. Die aparte kombuis het spasie vir 'n wasmasjien en yskas en daar is oorgenoeg ingeboude kaste. Die 2
Hierdie goed geprysde 21 Ha plot moet nie mis geloop word nie. Plote na aan die dorp is hoog op aanvraag. Twee huise waarvan een 'n grasdak huis is en 'n woonstel. Twee boor-gate en Eskom krag. Hierdie plot is naby die dorpen teen aan die teerpad en is eintlik ideaal vir 'n besigheid of 'n klein boerdery. Die hoof huis bestaan uit sitkamer, eetkame...
Die plaas is gelee ongeveer 320 kilometer van Pretoria, langs die Matlabas rivier by Matjiesfontein. Die veld is deurgaans soet met groot verskeidenheid van Akasias, waarvan baie Kameeldoorns en bietjie Swarthaak. Die gemiddelde reenval is ongeveer 450 - 500 mm per jaar. Wild wat op die plaas voorkom sluit in Rooibok, Blesbok, Koedoe, Blouwildebees...

2 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit Perfek vir aftrede! Hierdie pragtige huis is gele in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit. Voltitel, geen maadelikse heffings en diere vriendelik. Die huis bied twee slaapkamers met hul eie badkamers. Oopplan sitkamer en eetkamer. Pragige kombuis met apparte opwas gedeelte. Dubbel motorhuis met 'n

1 Bed Apartment in Die Bult

Potchefstroom, North West

Die pragtige Annes Garden is perfek geleƫ op die Bult naby die NWU. Die een slaapkamer, een badkamer met leefarea is beslis n belegging. Oop-plan kombuis met graniet afwerking maakdit die ideale bly plek. Onderdak parkering met CCTV. Braai- asook wasgeriewe in kompleks. Eenheid 22 & 26 is beskikbaar. Kontak gerus!
Die eenheid is 'n lus vir die oog met sy groot tuin en heerlike sonnige stoep wat reg rondom met "canvas" toegemaak is vir 'n heerlike kuier om die ingeboude braai. Die eenheid is kompleet met 3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 gagages en ruim leefares.Fasiliteite beskikbaar:24 uur sekuriteitHaarsalonSkoonheidsalonBussie na winkelsBiblioneetVersorging

3 Bed Reebok House To Rent

Groot Brakrivier, Western Cape

Kom vergeet van die jaar se stres en drama en kom rus in die pragtige Tergniet. Sit rustig op die stoep en kyk hoe die die groot blou dam se branders breek. 3 slaapkamer huis met 2 badkamers en oopplan leefarea. Genoeg slappplek vir 6 persone . OF, bespreek klaar vir die Aprilvakansie 2020!
Die plaas is gelee naby Elandslaagte 26km van Middelburg, Mpumalang. Moderne Plaas huis bied 4 slaapkamers, 2 badkamers n oop plan sit, eet en kombuis en spens, met 2 groot stoor kamers en n lekker stoep. Plaas is om hein en het twee groot hoender hokke en 2 boor gate, 1 Fontein en stand houende n rivier. Skakel my om te besigtig
Die tuin woonstel is gelee in die veilige area van Sinoville met die hoof ingang in Zambezi Weg en alternatiewe ingang in Blyde Laan.Die woonstel bied n slaapkamer/sitkamerKombuis met ontbytnook Volle badkamerBuite is n stoepie en tuinWater & Ligte Ingesluit(Met beperkings) 1 Klein hond/ Kat toegelaat Slegs enkel persone
Slaapkamers
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)