slaapkamers

284 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  slaapkamers
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Die 251 ha plaas bestaan uit 3 weidingskampe en die kampe is almal met water voorsien. Hier word met mielies, sonja, boontjies en sonneblomme geboer en hier kom ook baie netjiese hoenderhokke voor. Baie netjiese vark krale wat omskep kan word in netjiese skaap krale. Alle geriewe is reeds daar! Ruim 3 slaapkamer woonhuis met verskeie store kom
Kom geniet die rustigheid van die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana-TuineDie huis is kompleet met 3 groot slaapkamers, 2 badkamers, dubbel garage en dubbel afdak. Die tuin is ideaal vir die tuinliefhebber en is baie privaat gelee in die oord in 'n doodloopstraat.Fasiliteite:24 uur

4 Bed Montana Park House To Rent

Pretoria North, Gauteng

Kom kyk gerus na die massiewe en veilige eiendom te huur in Montana. Die enorme huis is kompleet met 'n groot kombuis, waskamer, spens, 3 leefareas, studeerkamer, 4 slaapkamers, 2 badkamers en dubbel garage asook 'n bediende kamer. Die tuin is 'n lushof en daar is genoeg spasie vir 'n lekker groot familie.Kontak my gerus om die eiendom te besigtig

1494 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

Besproeiingsplaas in die Oos-Vrystaat Hierdie 1494 ha is verseker een van die beste saaiplase in die Oos-Vrystaat. - Hierdie plaas is in die Harrismith distrik met n maklike toegangsroete vanaf die N3. - 780 ha Hoë potensiaal sand/leem lande waarvan 173 ha besproeiings lande is. 606 000 m3 geregistreerde waterregte uit n dam wat in n standhoudende...
8.5 Ha hoewe met pragtige gesinswoning met hokke vir 100 varke asook pragtige weiding. Die hoewe bied die volgende:Gesinswoning:- 4 Ruim slaapkamers -2 badkamers- kombuis met aparte opwas en ook spens of waskamer- Eetkamer en sitkamer- LeefareaLandbou gedeelte:- 3-fase eskom krag-3 Boorgate (slegs een toegerus)- Varkhokke vir 100 varke)Kontak my
Listing number 1739 - Wildsplaas te koop buite Thabazimbi Wildwering in goeie toestand 3 boorgate met 1 toegerus met dompelpomp Huis is tans groot 4 slaapkamer jagtershuis met kombuis en sitkamer met jetmaster kaggel Braai area Goeie weiding Goeie paaie Baie boomryk 4 suip plekke Wild ingesluit getalle op aanvraag Hierdie eiendom is goed geprys en
Pragtige 4 Slaapkamer tuiste wat spog met 'n opplan Sitkamer en Eetkamer.Stap uit na jou sprankelende swembad en prentjie mooi tuin.Kombuis met aparte opwas.Groot stoep vir gesellige kuier sessies.4 Afdakkie vir jou voertuie en toebehore.Veilge Area! Beautiful 4 Bedroom home that boasts a Open plan Lounge and Dining Room.Walk out onto your
Kom besigtig gerus die pragtige 3 slaapkamer , 2 badkamer met dubbel gagare langs die wildreservaat in die immergewilde Twee Riviere Aftreeoord. dis 'n lus vir die oog met ekstra kaste en teels in die kombuis en badkamers. Die eenheid is baie privaat en stil. Ideaal vir die persoon met groen vingers is daar 'n pragtige tuin wat net jou aandag
Uiters netjiese 2 slaapkamer eenheid met 2 badkamers, oop plan leef vertrekke en kombuis, opwas area, patio, 1 toesluit motorhuis en 'n pragtige tuin. Die eenheid is ten volle nuut oorgedoen. Binne die oord is 'n 24uur mediese sentrum en saal ( Etes word ook afgelewer by eenheid ). Hierdie aftree oord is baie popu�r en in aanvraag. Maak GOU vir

2 Bed Townhouse in Tergniet

Klein Brak And Tergniet, Western Cape

Nuwe ontwikkeling , plot en plan in die hart van Tergniet. Verskeie bouplan opsies beskikbaar. Patio met pergola. Hier is die geleentheid om die eiendomsmark te betree in die baie gewilde Tuinroete. Meenthuise van 2 tot 3 slaapkamers in aanbouing in die Tergniet area. Pryse wissel vanaf R1,250 000 tot R1,670 000. Om jou erf te bespreek, kontak my
Slaapkamers
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)