Wild en ontspannings plaas! 13km van dorp - hierdie is 'n uitstaande plaas mooi natuur - groot verskeidenheid bome goeie gemengde weiding netjiese wild onheining asook veehanteringsgeriewe 2 toegeruste boorgate (Boorgate pompgesamentlik 8500 LPU - slegs pomp sterkte. Die een lewer nie 6000 Liter per uur en die ander 2500 Liter per uur - dit is nie ...
Sonnige eenheid in Bergprag Aftree-oord te koop met 2 slaapkamers, 2 badkamers en enkel motorhuis. Nuut uitgeverf en reg vir kopers om onmiddelik in te trek. Ruim oopplan sitkamer met kombuis en agterdeur wat lei na binnehof. Een badkamer met 'n stort en 'n ander met 'n bad. Die enkel motorhuis het plek vir 'n wasmasjien en 'n deur wat lei na die
Hier is die oplossing vir vele probleme!!!Daar is slegs 10 voltitel meenthuise in die kompleks. Dit is privaat, dit is veilig en baie belangrik - dit is troeteldiervriendelik! Daar is 2 ingange wat die verkeersvloei baie vergemaklik. Die oopplan meenthuis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 toesluitmotorhuis, 2 oopparkeerruimtes, kombuis met
Besondere ruim woning op 2035 m2 erf in top area. Geriewe soos tween geysers met sonkrag panele en 'n sterk boorgat. Tuin beligting word automaties ge-aktiveer as die son sak. 4 Slaapkamers met 2 badkamers en aparte woonstel. Afstand beheer toegangs hek en motorhuis deure.
Very spacious home on 2035 m2 stand. 4 Bedrooms, 2 bathrooms, with solar
2 Slaapkamer meenthuis, 1 badkamer, kombuis,oop plan eet/woon vertrek met privaat tuin en toesluit motorhuis.Gelee binne 600 m van Puk (wes) ingang.Veilige sekuriteits kompleksSkakel vandag nog vir besigtigingNexor Eiendomsagentskap sal U help om die regte eiendom te bekom vir elke klient. Nexor eiendom spesialiseer in top gehalte eiendomme asook
Hierdie 5Ha eiendom grens aan Negester ontwikkeling en is die ideale plek om as gastehuis te ontwikkel of net te kom aftree.
Loopafstand van Negester hoofhek en algemene sekuriteit baie goed.Gedeelte van ingangs pad reeds geteer.
Moderne en netjiese 3 Slaapkamer huis met oopplan kombuis en groot karoo stoep. Genoeg kaste en Inloop kas in
78Ha cattle farm with 7 camps and water in camps. Cattle handling facilities and cattle fenced. Mostly grass fields with few trees. Seasonal stream over farm. Pump water from stream to cement dam. 1 Equipped borehole for household and water tanks. 3 Bedroom house with beautiful kitchen. Hut, lapa with braai. Lots of paving. 2 Sheds. Staff quarters....
15 km vanaf Loskopdam is hierdie pragtige 210 ha bergagtige plaas geleë met wildsheining wat verdeel is in drie kampe. Die hoofhuis bestaan uit drie slaapkamers, dubbel geriewe, kroeg en sprankel swembad. Daar is 'n tentkamp wat sewentien persone kan huisves en 'n swembad. Hierdie word uitverhuur om 'n addisionele inkomste te genereer. Daar is ook
342 Hektaar Weidingsplaas in die Heilbron distrik in die mark.
Hierdie plaas is ongeveer 10 km vanaf Heilbron en word hoofsaaklik vir bees en skaapboerdery gebruik.
14 Weidingskampe met goeie gemengde rooigras weiding, met n grootvee-eenheid van 4 ha. Al die kampe is met water toegerus.
40 ha ou lande asook 40 ha erogrostis lande.
Voerkraal vir ska...
Kanoneiland is �n ongelooflike boeregemeenskap! Naby Upington en Keimoes, rustig, veilig en met uitsigte oor wingerdlande en die rivier wat fenominaal is.
Hierdie 2893 m� eiendom het soveel potensiaal en is enige entrepeneur se droom. Behalwe vir die huis, is daar �n winkelgebou met ingeboude rakke en toonbanke, sowel as geriewe vir �n slag...