2153 - 10.6556 ha hoewe te koop in Noodhulp net buite Bela Bela.Smallholding for sale outside Bela Bela
3 slaapkamer huis plus studeerkamer.(gevandaliseerd) 3 Bedroom house vandalised
1 Boorgat toegerus met dompelpomp 1 Borehole with submersible pump
Drukgang met voet dip vir kleinvee. handling facilities for sheep and goats with dip
Water ryke
Groot soetveld plaas by Rooibokkraal naby Limpoporivier. Gelykplaas met verskeidenheid bome bv. Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matloppie, Huilboom en verskeie Akasiebome en reg rondom wildwerend toegespan.
Verbeterings:
Groot 5 slaapkamer plaas woning, +- 500m2 met studeer-, eet-, sitkamer en groot kombuis, ingeboude kluis, 8 lugversorgers
Pragtige 1276 ha plaas tussen Vrede en Warden In die mark.
Hierdie goed opgepaste juweel in die
Oos-Vrystaat is vir 4 geslagte in dieselfde familie.
Hierdie bo-gemiddelde waterryke plaas het ongerepte skoon weiding en vele fonteine wat al die damme, reservoirs en krippe voed.
Daar is 400 ha lande waar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels ve...
Hierdie huis in Petrus Steyn staan bekend as die ou Pastorie.
Dit het n kollosale tuin orals met mooi skatte weggesteek. n Pragtige waenhuis, twee braai areas, boorgat asook n watertenk en drukpomp.
Die kombuis het n koolstoof en aparte opwas area.
Dit is n groot volume huis met baie spasie. Drie slaapkamers waarvan een badkamer en-suite is met n
Plot house to rent in Pebble Rock EstateThe main house offers:3 Bedrooms, 2 Bathrooms, study room, Open plan kitchen with a big scullery with alot of space, dining room and lounge area, patio with a big swimming pool and nice garden, double garage 2 Outside rooms:Room 1:2 Bedrooms, 1 Bathroom, storage rooms, double carportsRoom 2:1 Bedroom with a b...
This well located 3 bedroom retirement property offers:
An open plan lounge and dining area with a modern kitchen, 3 bedrooms and 2 bathrooms...
Die Oord is geleƫ in Montana, in die noorde van Pretoria, gerieflik naby die N1-Hoofweg en naby groot hospitale.
Bougainvilla Aftree-oord bestaan uit twee deeltitelskemas wat oorhoofs bestuur word deur 'n...
1819 - Plaas te koop 17km buite Modimolle in die Bosveld
Slegs 2 ure se ry vanaf Pretoria.
ABBA Game Lodge is gelee in die Waterberg distrik Modimolle.
Selfsorg grasdakeenhede en pragtige karavaanstaanplekke en ablusie blokke
Die oord bestaan reeds meer as 30 jaar en is 'n baie gewilde kuier plek in die bosveld.
Pragtige groot gronddam en op die oe...
Hierdie plot is welbekend vir sy baie water en het 9 boorgate. Die plot het reeds ongeveer 100 lemoenbome asook n paar suurlemoenbome, nektariens en naartjies wat jaarliks geoes word. Daar is 4 damme waarvan 1 dam vir die lemoenboord se besproeiing gebruik word. Die plot het ook n toe skaapkraal, laaibank en groot stoor. Die huis het 4 slaapkamers
Die pragtige aftree eenheid met 2 slaapkamer , 2 badkamers, enkel garage en enkel afdak is gelee in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana, Pretoria. Elke vertrek is toegerus met 'n dakwaaier, matte in die kamers en teels in die res van die huis met 'n privaat stoep wat gedeeltelik toegemaak is met seil. Ook 'n bonus is die Louvre afdak
Het jy nog altyd gedroom daarvan om op 'n rustige plek te bly en jou droom huis te bou? Wel dan is die vir jou. Die grond bestaan uit 3000m2, met n metaal stoor van 94.5 m2 met 'n sement fondasie. Daar is alreeds krag, water en riool voorsiening. Daar is ook 'n fondasie en goed gekeerde planne vir 'n een slaapkamer meenthuis ook. Die grond is in