kinder slaapkamers

5 properties
Searches related to "Kinder Slaapkamers" :

Kinder Slaapkamers

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  kinder slaapkamers
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Netjiese Kaaps-Hollandse huis met ruim kombuis, slaapkamers en moderne badkamers. n Groot leefarea om gaste te onthaal met lugversorging. Die buite braai area het n pragtige uitsig op die vrugteboord en die groot erf bied n veilige speelplek vir kinders. Daar is n klipstoor op die tweede erf wat vir funksies en uitstallings gebruik word. Ekstra is

2 Bed Rosendal Apartment To Rent

Durbanville, Western Cape

Durbanville,Furnished 2 Bedroom Gemeubileerde 2 slaapkamer In Rosendal. Baie sentraal. Naby Tygervallei Santrum Rustige, gesogte woonbuurt met baie openbare areas. Ryk vo�l lewe, hasies en eekhorinkies. Hoof slaapkamer het dubbelbed en 2 bedkasies en ingeboude kas. 2 de slaapkamer het enkelbed met ingeboude kaste. Kombuis het heelwat

3 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Naboomspruit ook bekend as Mookgophong in die Waterberge, Limpopo provinsie. Bosveld en rustigheid is sinoniem met mekaar. 1 en half uur se ry van Pretoria Trek net in. Hierdie 3 slaapkamer,2 badkamer woning is die ideale gesinshuis. Die area is veilig en naby aan skole,kerke,golfbaan en winkels. Die stoep is toegebou wat dit de ideale kuier en

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige ruim huis met baie ekstras. Ideaal vir heerlike Bosveldkuiers met baie vriende of kinders en kleinkinders. Andersins is die grondvloer die antwoord met 'n baie ruim oopplan leef en eetkamer, asook 'n goedbeplande kombuis. Die twee groot slaapkamers nooi jou dadelik in met baie kaste en hope lig.Die boonste vlak bied slaapplek vir 6
UITSTEKENDE LIGGING in SHERE/TYGER VALLEY area.Netjiese 4 Slaapkamer huis, 270 vk m stoor/fabriek, 5 motorafdakke op 1 Ha grond wat elektries omhein is Rustige plaasatmosfeer maar net 5 minute vanaf verskeie skole, inkopiesentrums en hospitale.Die huis bied ruim leef en werksareas, netjiese afwerkung, en 'n warm, praktiese kombuis met oorgenoeg
Kinder Slaapkamers
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)