slaapkamers

284 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  slaapkamers
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Waarom wag! Skakel my vandag!Hierdie woonstel is lieflik gelee en kyk uit oor pragtige tuine. Die eiendom front noord dus warm en sonnig in die winter. Daar is 'n balkon waarop u 'n heerlik glasie wyn kan geniet.Die eiendom bestaan uit:1 Oopplan sitkamer/kombuisBalkon1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste1 Ruim badkamer met rolstoel vriendelike
Hierdie Plasie bied rustigheid vir die voornemende huurder wat in die natuur ontlading soek na 'n dag se harde werk . Sentraal tussen Rustenburg en Brits, alle besighede en geriewe binne die minimun tyd bereikbaar. Mooi bosveld , Groot Bome en 'n heerlike Bosveld atmosfeer. Toeruste Boorgat , Eriksen Dam Goeie ruim 3 slaapkamer woonhuis met 3
Die woonstel is ideaal vir 'n enkellopende persoon. Oop plan leef area en kombuis met 'n 2 plaat stoof en oond. Groot slaapkamer met ingeboude kaste, en 'n badkamer wat ook ingerig is vir 'n wasmasjien. Ongelukkig word geen honde toe gelaat nie. Die woonstel word verhuur met 1 toesluit motorhuis. Water en Krag is ingesluit slegs vir 'n enkel

183 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

193ha Plaas met besproeiingsregte in die Warden distrik. Hierdie plaas is 12 km vanaf Warden geleë en bied die volgende: 112 ha Natuurlike weiding. (Grootvee-eenheid is 3 Ha.) 70 ha Hoë potensiaal lande. Daar is 138 470 m3 geregistreerde besproeiings regte uit die Wilgerivier waarmee ongeveer 34 ha lande besproei kan word. 2 Toegeruste Boorgate. ...

1622 ha Farm in Boshof

Boshof, Free State

Die grootte van die plaas is 1622Ha en bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 34 weidings kampe waarvan slegs 6 nie oor water beskik nie. Drade is in n baie goeie toestand. Lande: 4 Landekampe, 4 Ha het n spilpunt met lusern op. Watervoorsiening: Daar is 10 boorgate waarvan 4 toegerus is. 6 damme waarvan 3 nie ingebruik is nie. Verbeterings: 4 ...
Waarom wag! Skakel my vandag!Hierdie woonstel is lieflik gelee en kyk uit oor pragtige tuine. Die eiendom front noord dus warm en sonnig in die winter. Daar is 'n balkon waarop u 'n heerlik glasie wyn kan geniet.Die eiendom bestaan uit:1 Oopplan sitkamer/kombuisBalkon1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste1 Ruim badkamer met rolstoel vriendelike

2 Bed Rietondale Apartment To Rent

Pretoria Central, Gauteng

Mooi opgegradeerde 2 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 2 slaapkamers, 1 moderne badkamer en oopplan kombuis met ruim woon vertrek. Klein stoepie. Pre-paid elektrisiteit en water. 2 Veilige parkeerplekke. Bediende toilet en stort. Gelee in Rietondale met maklike

Zwawelpoort Plot For Sale

Pretoria East, Gauteng

UITSONDERLIK! Van die mooiste kleinhoewes in die Zwavelpoort. redelik hoog op en fantastiese uitsig oor die poort en Mooikloof.Heelwat verbeteringe aangebring.* Behoorlike elektriese heining rondom die hele 4,2 Ha. 22 drade plus 10 op grondvlak.* Swaar toegangshek, plaveisel en 4 kolligte.* 3 Fase krag, Kragopwekkerkamer, ondergrondse pype vir elek...

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige ruim huis met baie ekstras. Ideaal vir heerlike Bosveldkuiers met baie vriende of kinders en kleinkinders. Andersins is die grondvloer die antwoord met 'n baie ruim oopplan leef en eetkamer, asook 'n goedbeplande kombuis. Die twee groot slaapkamers nooi jou dadelik in met baie kaste en hope lig.Die boonste vlak bied slaapplek vir 6
Pragtige ruim 3 slaapkamer, 2 badkamer, dubbel motorhuis, afdak vir 2 motors en oop pakerking vir 3 motors in die pragtige Bougainvilla Aftree oord te koop.. U kry n oord met goeie sekuriteit, interkom stelsels, tuindienste en water ingesluit in die maandelikse heffing, Nasorg afdeling sou u dit nodig kry. 15 verpligte middag etes,heerlike gesonde
Slaapkamers
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)