slaapkamers

284 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  slaapkamers
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Hierdie eenheid is ideaal vir die tuin liefhebber met 'n groot privaat area voor die huis om asem te skep. Die eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan sitkamer / kombuis, enkel afdak, stoepie met louvre dak.Fasiiliteite sluit in:Kliniek / SiekeboegEetsaalHaarsalonBiblioteekAktiwiteite soos kerkdienste, rolbal, markdae, ens24 uur

3 Bed Masada House For Sale

Bronkhorstspruit, Gauteng

Mooi groot woonhuis met ruim vertrekke. Groot afdak vir 4 voertuie, met klein swembad en braaiplek. 3 Slaapkamers en ekstra vertrek met kombuis geriewe vir klein wooneenheid. Goeie omheining en veiligheid. Nice big house with spacious rooms. Spacious carport and small swimming pool and braai area. 3 Bedrooms and a extra room with kitchen

Farm in Laingsburg

Laingsburg, Western Cape

Laingsburg Karooplaas van 2 705.572ha bestaande uit vier dele. Die plaas is gelee 60km vanaf Laingsburg en ongeveer 95km vanaf Sutherland. Verbeteringe: 5 Slaapkamer woonhuis store 3 krale. Ses kampe met water. Plaas is Jakalsproef omhein. Kragopwekker en sonpomp by woning Water: 5 boorgate met windpompe - 1 met waterpomp (monopomp). Weiding

6824 ha Farm in Calvinia

Calvinia, Northern Cape

CALVINIA GESOGTE KAROO PLAAS PLAAS 6824,59 HA Verdeel in 19 kampe. Goeie watervoorsiening deur middel van 10 damme en boorgat. Goeie gespaarde vlakteveld. Rivier loop deur plaas. Lang strook nie standhoudende rivier met baie riet - Karoo spens. Potensiaal vir lande - ongeveer 150 ha. Geboue: 5-slaapkamer woonhuis bestuurdershuis slagkamer met
Skakel my gerus om die baie gewilde woonstel in Bougainvilla Aftreeoord te besigtig.Die woonstel is kompleet met 1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis / sitkamer en 'n balkon.Hysbakke is in werkende toestand al is Eskom nie!Fasiliteite op die oord sluit in:24 uur SekuruiteitHaarsalonSkoonheidsalonEet
Hierdie woonstel is gelee in die Versorgings Afdeling van Zambezi Aftree Oord. Die woonstel bestaan uit n oopplan kombuis en woon area, een slaapkamer met n badkamer, stoep wat uitloop op n grasperk. Hierdie is ook n rystoel vriendelike eenheid. Die maandelikse heffing sluit in 15 etes per maand, skoonmaak dienste eenmaal per week asook die was

1 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

Nuut geboude woonstel reg vir intrek. Die woonstel bestaan uit volgende. Baie groot slaapkamer met badkamer. Groot leefarea wat 'n kombuis gedeelte in het.Agter deur wat uitgaan op braai area wat gedeel sal word met ander woonstel. Veiligheids hekke is in plek.Geen water vullis en riool rekening nie, huurder koop net sy eie krag. Woonstel is

3 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

Gerieflike ruim 2 slaapkamer woonstel beskikbaar, baie sentraal gele� in Bonnievale. Beide kamers is ruim met ingeboude kaste en dakwaaier in hoofslaapkamer. Kombuis is toegerus met ingeboude kaste. Leef vertrek met binne braai.Aparte tuin woonstel ingesluit. Hierdie woonstel is oopplan met aparte badkamer.Erf is omhein en woonstelle het volledige

164 ha Farm in Laingsburg

Laingsburg, Western Cape

Laingsburg Plaas van 164.75ha ongeveer 50km vanaf Laingsburg. ongeveer 16 ha onder besproeiing waarvan ongeveer 3.5 ha onder lusern is. 1 ha appelkose. Res is veld en berg. Water: 3 Boorgate waarvan 2 toegerus is. Deel Bergwater: Deel bergwater asook boorgate loop in sinkdam. Spuit onder eie druk vanuit dam. Geboue: Woonhuis met 4 slaapkamers, 1.5
2194 19ha plot te kromdraai, Thabazimbi distrik te koop. Eskom 3 fase krag. Nuwe heinings van 1.8m. Het R700 000 gekos. 1 Boorgat met baie sterk water wat toegerus is met 'n dompelpomp. 5 ha onder besproeiing. Opgaardam en watertenk vir huis. 5 Slaapkamer huis, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis. Buite geboue, stoorkamers, hoenderslagpale
Slaapkamers
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)