Hierdie pragtige 4 Slaapkamer huis met 3 badkamers in Flamwood is die ideale familie huis. 'n Ruim kombuis met aparte opwas geriewe, groot eetkamer en sitkamer apart. Lieflike ruim onthaal area met kroeg en binneshuise braai wat uitloop op die swembad.Dubbel Motorhuis.Moenie wag nie bel dadelik .
Pragtige twee slaapkamer, twee badkamer, motorhuis met motor afdak gelee in die pragtige Bougainvilla Aftree Oord in Montana Tuine.Ingesluit in Levys:Water,goeie sekuriteit, tuindienste, koopkrag. Nasorgsentrum. Naby groot besighede , Dokters , hospitaal.15 etes per huis per maand.Maak n afspraak om te kom kyk na die pragtige huis
Hierdie huis is gelee in n aftree oord bokant Sefako Makgatho (voorheen Zambezi rylaan) in Montana Park. Die huis betaan uit 3 slaapkamers, twee badkamers, baie groot leef area en aparte kombuis. Daar is ook n toegeboude sonstoep en groot onderdak binnehof by die agterdeur. Enkel motorhuis en stoorkamer.
Moenie uitmis op die pragtige 2 slaapkamer eenheid op die eerste vloer in die mooie Bougainvilla aftreeoord nie.Die eenheid is dadelik of einde van Agustus beskikbaar. So spring vir die geleentheid om in die gewilde oord tuis te gaan.FasiliteiteHaarsalonSkoonheidsalonkombuisKioskKoffiewinkelKliniekSekuriteitSorgsentrum en vele meer
Lieflike 3 slaapkamer huis met 2 badkamers ooplan leefarea/kombuis met ruim opwas en spens. Moderne afwerking in kombuis met baie kaste!! Huis regdeur geteel. Toegeboude lapa aan huis met kroeg en ingeboude braai en skuifdeur wat uitgaan na swembad en boma kuierarea, baie gerieflik vir 'n buitelig kuier in die warm somer dae!!!
Baie skaars 2 slaapkamer woonstel is dadelik beskikbaar in die immergewilde Bougainvilla aftreeoord. Die eenheid is dadelik beskikbaar, so spring vir die geleentheid om in die gewilde oord u tuiste te skep.Fasiliteite:24 uur sekuriteitHaarsalonSkoonheidsalonKombuisKioskKoffiekroegSorgsentrumKlinier elke dagDokter 2x per week, en vele meer
Baie netjiese drie slaapkamer huis te koop. Swembad met verhitting, boorgat wat net 'n tenk kort, buitekamer, twee kuier areas, lieflike buite kuier plek en vele meer. Moenie die pragtige huis deur jou vingers laat glip nie. Kontak my gerus vir meer inligting.
Veeplaas 3840 Ha
Pragtige en goed gespaarde plaas.
Verdeel in 7 kampe elk met water.
Sonpomp en windpomp.
Goeie mengsel van Sandveld en Karooveld.
Aangeplante Oumansoutbos en lande.
Stewige 5 slaapkamer woning met garages en buite geboue.
Goed gespaarde weidingsplaas tussen Garies en Hondeklipbaai in veilige en gesonde wereld.
Kontak ons om te
Hierdie baie groot 2 slk eenheid is 'n lus vir die oog met 'n geweldige groot tuin om te geniet. Die eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot pakkamer / spens, enlek garage en heerlike stoep met 'n louvre dak.Fasiliteite :24uur SekuriteitHaarsalonSkoonheidsalonBiblioteekKliniek met dokterVersorgingseenheidBussie na winkels ens
Gryp die geleentheid om deel te wees van die gelukkige inwoners in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord. die eenheid is kompleet meet 2 slaapkamers, 1 badkamer, kombuis apart, oopplan sit / eetkamer en 'n groot balkon asook 'n enkel afdakFasiliteite24 uur SekuriteitSorggsentrumBiblioteekBraai areaKoffiekroegKliniekHaarsalonSkoonheidsalon en