droom slaapkamer

5 properties
Searches related to "Droom Slaapkamer" :

Droom Slaapkamer

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  droom slaapkamer
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Hierdie 2 slaapkamer-eenheid in een van die beste aftreeoorde in Klerksdorp is n droom vir enige koper.Die afronding in die eenheid is puik gedoen met alles in plek .Die aftreeoord self is baie veilig en bekommernis-vry vir enige inwoner. Maak n afspraak om teleurstelling te voorkom.

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in die bos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak

Orania Plot For Sale

Hopetown, Northern Cape

Het jy nog altyd gedroom daarvan om op 'n rustige plek te bly en jou droom huis te bou? Wel dan is die vir jou. Die grond bestaan uit 3000m2, met n metaal stoor van 94.5 m2 met 'n sement fondasie. Daar is alreeds krag, water en riool voorsiening. Daar is ook 'n fondasie en goed gekeerde planne vir 'n een slaapkamer meenthuis ook. Die grond is in

Kanoneiland is �n ongelooflike boeregemeenskap! Naby Upington en Keimoes, rustig, veilig en met uitsigte oor wingerdlande en die rivier wat fenominaal is. Hierdie 2893 m� eiendom het soveel potensiaal en is enige entrepeneur se droom. Behalwe vir die huis, is daar �n winkelgebou met ingeboude rakke en toonbanke, sowel as geriewe vir �n slaghuis
Droom Slaapkamer
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)