slaapkamers

284 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  slaapkamers
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Baie gerieflike meenthuis. Goeie prys. Goed gelee in veilige area. Drie slaapkamers, 2 badkamers. Lekker braai area. Regtig 'n aanwins. Very nice townhouse at a good price in a safe area. Three bedrooms, two bathrooms and a braai area. Real bargain.
MH-219 Aftree huis in Rooiberg Limpopo Moeg vir die lewe in die stad, kom tree af in die pragtige bosveld dorpie in Rooiberg Limpopo Veiligheids eenheid, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eiendom is aangensend 'n wildsplaas en die dorpie is in die Groter Mabula bavaria

214 ha Farm in Stella

Vryburg, North West

Op 214 hektaar kry jy n pragtige stukkie aarde. Die plaas het Eskom krag, n sinkdam en twee boorgate. Een boorgat is toegerus met n dompelpomp en verskaf ongeveer 4000l terwyl die tweede boorgat toegerus is met n wondpomp en 1500l verskaf. Die plaas is ingedeel in 9 kampe waarvan 7 krippe het. Daar is n kraal maar nie n laaibank nie. Die 6 varkhokk...

3 Bed Protea Park House To Rent

Rustenburg, North West

Lieflike groot ruim familie woning. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis, bediende kamer en lapa. Die huis het ook 'n stoep aan agter kant met grasperk en aan die kombuis kant is 'n lapa en kuier area. Die vertrekke is baie ruim en die hoof slaapkamer het 'n inloop aantrek kamer met kaste aan albei kante wat deur loop na die
Saai en Weiding plaas! Die plaas het 40ha lande en 140ha widing en 12 binne-kampe. Daar is ook 12 ton voertorings. Daar is baie water wat afkomstig is van 'n standhoudende spruit, 5 grond damme en 3 fonteine.Die pompstasie is ook toegerus met Escom krag. Hierdei plaas leen hom ook toe vir Eco-toerisme en beskik oor 'n saal met kroeg wat genoeg spas...

19 ha Farm in Frankfort

Frankfort, Free State

Frankfort - Plaas met baie potensiaal. Groot: 19,3276 ha. Die plaas Hoewe Harlech 586, Frankfort, provinsie Vrystaat. Verbeteringe: Eiendom bestaan uit 4 natuurlike weidingskampe (toegespan met Bonnox), 2 kampe met aangeplante lusern (8 ha) en 'n Granaat boort (2000 bome in totaal). Sement dam (120 000l). 4 Fonteine. Boorgat (fontein water volledig...
bo 50 jaar welkom.Gewilde Aftree-Oord in Montana, Pretoria1 Slaapkamer woonstel te huurOop-plan kombuis en sitkamerBalkonAparte kamer en badkamer met groot stortSiekeboeg en Paniek knoppie diensEetsaal en HaarsalonSpaar met Koop kragSkakel Quintion gerus om te kom kyk !

2 Bed House in Moorreesburg

West Coast Inland, Western Cape

Pragtig opgeknapte siersteen woonhuis Gelee in 'n goeie stil deel van Moorreesburg Baie netjiese huis met 2 Slaapkamers en 2 Badkamers Gerieflike kombuis, goed toegerus met baie kaste Ruim leefvertrekke Baie ruim geplaveide braaiarea met ingeboude braai Goeie waarde vir geld Skakel ons!
Skakel my gerum om die skaars 2 slk eenheid te besigtig in die immergewilde Bougainvilla AftreeoordDie eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, 1 badkamer, gemaklike kombuis, oopplan sit/ eetkamer, enkel garage, louvredak met privaat tuin.Fasiliteite:Sorgsentrum24 iir sekuriteitHaarsalonSkoonheidsalonKoffiewinkelKioskEetsaal in DiensentrumBiblioteek
Moenie uitmis op die luukse 2 slaapkamer huis in die gewilde Twee Riviere aftreeoord in Montana nie. Die oord bied die volgende : 24 uur SekuriteitEetsaalHaarsalonBilioteekBussie vir inkopiesPaniekknoppie vir noodgevalleKliniek / SiekeboegWasseryPre-Paid KragPersone bo 50 jaar welkomKontak my om terleurstelling te voorkom
Slaapkamers
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)