Hierdie 2 slaapkamer-eenheid in een van die beste aftreeoorde in Klerksdorp is n droom vir enige koper.Die afronding in die eenheid is puik gedoen met alles in plek .Die aftreeoord self is baie veilig en bekommernis-vry vir enige inwoner. Maak n afspraak om teleurstelling te voorkom.
Hierdie baie mooi 1 slaapkamer huisie is gelee in Twee Riviere Aftreeoord met 'n pragtige uitsig op die natuur reservaat.Die foto's vertel die hele storie van die mooi eenheid en is die moeite werd om te sien.Fasiliteite in die oord : Versorgingseenheid uur sekuriteitKombuis / eetsaalHaarsalonKlinniekBiblioteekKerkdienste elke SondagMarkdae, ens
2 Slaapkamer woonstel beskikbaar vanaf 1 November 2020 in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana Tuine.Spring gou en verseker die hoekeenheid op die derde vloer met 2sk, 1 badkamaer en oopplan kombuis / sitkamer en 'n balkon.Fasiliteite:24 uur sekuriteitEetsaalHaarsalon & SkoonheidsalonBiblioteekAktiwiteite soos rolbal, kaartspele
Kom geniet die stilte en rustigheid in Twee Riviere Aftreeoord met die baie netjiese en bekostigbare eenheid in die Montana Area.Die eenheide bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, enkel garage en 'n ruiim bedekte stoep met 'n buiteleefarea vir die tuinliefhebber.Fasiliteite beskikbaar:SorgsentrumMediese SpreekkamerEetsaal en
Hierdie elegante en moderne eenheid is gelee in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana Tuine, Pretoria. Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers met baie ekstra kaste in die kombuis, enkel motorhuis asook 'n privaat tuin. Die hele huis is toegerus met blinders. Fasiliteite:SorgsentrumMediese spreekkamer
1 Slaapkamer 1 badkamer woonstel te huurAftree-Oord in Montana-Tuine vir mense bo 50 jaarGeniet 'n aktiewe leefstyl met verksillende aktiwiteiteNaby aan Kolonade sentrum24 Uur sekuriteitEetsaal vir daaglikse etes of wegneem etesBiblioteekHaar Salon en SkoonheidsalonPaniek knoppie vir noodgevalleDstv en Internet konneksiesSkakel my gerus om te gaan
ONDERVERDEELBARE PLOT IN TIEGERPOORTGroter 8.5ha plot met goeie verbeteringe. Netjiese groot 3 slaapkamer huis, stoorkamer, sterk boorgat, huis, vrugtebome, bewerkbare grond en 3 perdestalle.Hierdie is 'n lekker leefstyl plot naby aan Garsfontein verlenging en net 15 minute vanaf Woodlands, Pretoria Oos.
Ideal for nature lover, beautiful 3 bedroom, 3 bathroom house incorporated into the natural rocks of the area.
Pragtige plek gebou tussen klippe en rotse. Baie gerieflik met 3 slaapkamers en 3 badkamers. Vreeslik rustig met pragtige natuurskoon.
Groot huis te koop naby die dorp, skole en mall. Vier slaapkamer Twee badkamer Kombuis Eetkamer Sitkamer Vertrek wat gebruik kan word as 'n studeer kamer. Huis het baie potensiaal. Twee motorhuise een wat by die huis inloop. Oop parkering Buite kamer Waskamer
Die baie mooi eenheid in die immergewilde Twee Riviere Aftreeord in Montana Tuine is dadelik beskikbaar vir die gewillige koperKontak my en kom kyk gerusDie eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, oopplan kombuis / leefarea, enkel garage, toegmaakte stoep, Aircon en gangkas, kaste in die garage en vele meer