MH 208 Avondsrus sekuriteits oord
Rooiberg sekuriteitsoord is gelee in die groter Rooiberg Bavaria gebied.
Mabula Lodge en Zebula Gholf estate is ook in hierdie Bavaria gebied.
Baie veilige gebied met wildsplase wat Rooiberg omring.
Is jy moeg vir die stad en smag na rus en vrede?
Kom kyk na hierdie pragtige wooneenheid in Rooiberg
Minder as 3 ure ...
Die plaas is gelee tussen Rooibokkraal en Cumberland.
4 Slaapkamer netjiese plaaswoning met oopplan kombuis, eet en sitkamer, met lapa en onthaalarea langs die huis.
Tweede 2 slaapkamerhuis ook met oopplan kombuis, eet en sitkamer.
Jagkamp met 3 x 2 slaapkamer chalets, almal en suite badkamers. Groot lapa met kombuis, kroeg en eetkamer vir jagters
Die plaas is opgedeel in verskeie dele, die totale grootte van die plaas is 648 ha. Daar kom 3 klein kampe voor en 1 Wildskamp,
Die kampe is van water voorsien. Die drade is in n goeie toestand en geen aangeplant weiding kom voor nie.
Geen landekampe nie. 5 Boorgate wat toegerus is met 2 Sonpompe en 2 Boorgate.
1 Gronddam, 2 Sementdamme
Hier is n w...
Lovely 3 bedroom apartment in prestigious retirement resort. Open plan living area and kitchen. 1 Garage A must see!!Baie mooi 3 slaapkamer wooneenheid in gesogte aftree-oord. Oopplan leefarea en kombuis. 1 Garage
Twee Riviere Aftreeoord - Netjiese grond eenheid met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Oopplan kombuis en leef area met eie patio . Afdak vir 1 motor. Ouderdom 50 jaar. Sorgsentrum, eetsaal. haarsalon op perseel.
Nuut uit geverfde 3 slaapkamer gesins huis.. Groot toe erf en diere vriendelik.2 badkamers en gaste toilet.Lieflike groot aparte binne braai kamer met ingeboude braai.Bachelor woonstel agter op erf of dit kan gebruik word vir studeer kamer.Dubbel motorhuis.Koop krag / Water aansluiting vir huurder
2 Slaapkamer 1 Badkamer Huis te huur in Twee Riviere Aftree-OordAlle bo 50's welkom24 Uur sekuriteits KompleksPaniek knoppie vir NoodgevalleSiekeboeg beskikbaarEetsaal beskikbaarBiblioteek met sitkamerHaar SalonWasserySkakel my gerus vir besigtiging
2196 - 1,23ha plot buite Bela Bela.
Die plot is nog in die urban edge development van Bela Bela
Munisipale krag en water en 1 toegeruste boorgat waarvan die water vir die besproeiing van die plot aangewend word.
4 Slaapkamer huis met 3 vol badkamers.
Studeerkamer en werkskamer wat ook as ekstra kamers aangewend kan word.
Mooi kombuis met gasstoof
Wildsplaas gelee tussen Rooibokkraal en Derdepoort. Gelykplaas met 'n koppie met 'n baie mooi uitsig, en plaas is ook vir BTW geregistreer.
Die plaas het +- 5km rivierfront aan Marikorivier.
Bome wat voorkom is Hardekool, Blinkblaar, Kameeldoring, Geelhaak, Haak-en-steek, Swarthaak, Sekelbos, Vaalbos en Witgat.
Wild wat voorkom sluit in Rooibok, Ko...