1628 ha Senekal plaas te koop.
Hierdie is een van die beste weidingsplase in die area met bogemiddelde goeie natuurlike weiding.
LANDE: 400 ha
500 mm Diep lande wat l in n Noord/Suid rigting waar hulle hoofsaaklik mielies en sonneblom produseer.
WEIDING
1150 goedopgepaste gemengde rooigras weiding.
AANGEPLANTE WEIDING
30 ha Erogrostis lande
70 ha G...
WOONHUIS NR 1
785 m2 Grasdak woning
6 slaapkamers, 3 badkamers, 3 toilets, kantoor, 2 sitkamers, eetkamer, onthaal area, kombuis, waskamer, spens, groot dek met braai area, swembad, jacuzzi, internet, Dstv en WiFi.
GASTE KAMER
Verbind met hoofhuis op walkway onder dak. Slaap 3 persone met on-suite badkamer en eie braai area. Grasdak gee Bosveld
Wegbreek plasie. Die groote van die plaas is 56 Ha. Die eiendom is sentraal geleƫ, 53 km van Rustenburg en die prys is R2.5 miljoen. Die Binne plaas het 'n uitstaande uitsig oor die dam, mooi bosveld verskeidenheid, inheemse bome, wild omhein, 4 Boorgate, een toegerus (sterkte onbekend) en Staal vee-hanterings-geriewe. Die huis is by 'n Fontein en...
Ideale belegging met huurder sou u dit oorweeg. Hierdie pragtige eiendom word tans te koop aangebied in die gewilde Bronberg Aftreelandgoed in Olympus, Pretoria Oos. Hierdie is een van die laagste geprysde huise tans beskikbaar. Indien u koop as 'n belegger is daar tans 'n baie netjiese huurder in wat baie graag wil aanbly. Huurkontrak verval end M...

Die eiendom is gedeeltes 33,34, 35 3n 48 Havre, Tshipise in die distrik van Musina in die Limpopo provinsie maar staan bekend as Njalaskop met totale grotte van 90 hk ongeveer 33km van Musina.
Die eiendom is omhein met 'n 17 draad wildwerende heining, twee toegeruste boorgate wat ongeveer gesamentlik 5000 lt per uur lewer.
Die huis is n dubbelverdi...
n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleƫ tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat.
Die naaste silo is ongeveer 20km. Misdaad is tot dusver laag in hierdie area.Hierdie plaas beskik oor 200ha leemsand lan...
Luukse woonhuis te koop in Vrede, Oos-Vrystaat te koop.
Hierdie ruim, goedversorgde woonhuis is in Vrede, n rustige plattelandse omgewing, minder as 200 km vanaf Gauteng in die hartland van die Noord-Oos Vrystaat. Hierdie pragtige familie woning spog met bogemiddelde goeie afwerkings en bied die volgende:
- 2912 m Dubbel erf
-5 Slaapkamers met
KOUE BOKKEVELD
Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon