Op 214 hektaar kry jy n pragtige stukkie aarde. Die plaas het Eskom krag, n sinkdam en twee boorgate. Een boorgat is toegerus met n dompelpomp en verskaf ongeveer 4000l terwyl die tweede boorgat toegerus is met n wondpomp en 1500l verskaf. Die plaas is ingedeel in 9 kampe waarvan 7 krippe het. Daar is n kraal maar nie n laaibank nie. Die 6
Frankfort - Plaas met baie potensiaal. Groot: 19,3276 ha.
Die plaas Hoewe Harlech 586, Frankfort, provinsie Vrystaat.
Verbeteringe: Eiendom bestaan uit 4 natuurlike weidingskampe (toegespan met Bonnox), 2 kampe met aangeplante lusern (8 ha) en 'n Granaat boort (2000 bome in totaal).
Sement dam (120 000l). 4 Fonteine. Boorgat (fontein water
Plaas gelee in Swartruggens distrik.
Goed ontwikkelde wilds/beesplaas met baie goeie netjiese hanteringsfasiliteite, onder andere goeie krale, sorterings- en laaigeriewe met sterk drukgang.
Gerieflike grasdakwoning met tweeslaapkamer woonstel.
Baie gerieflike braai- en ontspanningsarea.
Twee sementdamme met twee windpompe en verskeie waterkrippe
Veeplaas 3840 Ha
Pragtige en goed gespaarde plaas.
Verdeel in 7 kampe elk met water.
Sonpomp en windpomp.
Goeie mengsel van Sandveld en Karooveld.
Aangeplante Oumansoutbos en lande.
Stewige 5 slaapkamer woning met garages en buite geboue.
Goed gespaarde weidingsplaas tussen Garies en Hondeklipbaai in veilige en gesonde wereld.
Kontak ons om te
Goeie gemengde plaas naby Bethlehem met baie water, goeie infrastruktuur en hoë potensiaal lande. Appelboord onder besproeing met uitbreidings moontlikhede. Daar is ook 2 store en twee groot gerieflike huise. Huis 1 bestaan uit : 5 slaapkamers 2 badkamers. Huis 2 bestaan uit: 4 Slaapkamers, 2 badkamers. 1 Slaapkamer woonstel, swembad vir onthaal
135Ha agricultural / previously guest farm. Ideal for cattle, game or crops. 2 Very large houses, shed. 2 flats, 6 chalets, each with own small splash pool. 2 Large swimming pools, 2 cement dams, boreholes. Rooms for workers, store rooms etc. Partly game fenced. a Few camps. 45,000 cubic metres water rights out of borehole. Mother lines. Some housi...
555 ha Alldays Besproeiingsplaas te koop.
Hierdie plaas het 90 hektaar besproeingslande waarvan daar op n rotasiestelsel 50 hektaar per jaar besproei word met drupbesproeing. Die lande bestaan uit rooi sand-leem grond. Daar is 35 000 m3 geregistreerde waterregte uit 11 boorgate wat toegerus is met mono- en dompelpompe.
Die plaas is toegespan met
Die grootte van die plaas is 980 ha, en die plaas bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water met sementkrippe Drade is in n baie goeie toestand (1,2 m hoog) 2 Kampe - ongeveer 250ha - het wildsheining 30 Ha aangeplante rog 45 ha aangeplante hawer Lande: 2 Landekampe Geen ingelyste besproeiing
Maak hierdie mooi plasie u eiendom. Verskeie boerdery moontlikhede wilds-, skaap- of groenteboerdery. Winkel op die plaas maak dit moontlik om inkomste te genereer. 3 Toegeruste boorgate met volop water en semetdamme. Verskillende kampe wat gevestig is met smutsvinger. Die grensdrade is goed. 3 Store vir opgaar en stoorgeriewe. Daar is n drie
Character with rural tranquility.
Exquisite farm with magnificent views of sea and land.
A portion of the farm is rented out and generates R10 000.00 per month.
Come and enjoy this peaceful atmosphere and desirable location of the farm that is so near the shopping malls in Mossel Bay.
Dare to compare.