plaas te koop

28 properties
Searches related to "Plaas Te Koop" :

Plaas Te Koop

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  plaas te koop
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

454 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

454 ha Reitz plaas te koop. Hierdie plaas is tussen Reitz en Bethlehem geleë. Hierdie plaas het n goeie infrastruktuur met 2 gerieflike woonhuise en verskeie buitegeboue en store. Daar is 240 ha goeie lande en 214 ha weiding. Hierdie plaas is vroeër as melkplaas gebruik en daar is van die lande omskep in aangeplante weidings.

120 ha Farm in Heilbron

Koppies to Heilbron, Free State

Baie mooi plaas te koop - Heilbron distrik. 120 ha. Kromelmboogspruit loop deur plaas. 60 ha Lande. 60 ha Weiding. 3 Kampe. Boorgat met Windpomp. 10km vanaf Heilbron. 50km vanaf Sasolburg. DRINGENDE VERKOOP! Kontak Arina Slabbert vir meer inligting.

269 ha Farm in Heilbron

Koppies to Heilbron, Free State

Baie mooi plaas te koop in Heilbron distrik. 269 ha. Kromelmboogspruit loop deur plaas. Gronddam, sowel as sement dam en windpomp. 120 ha Lande. 150 ha weiding. 3 Kampe. 10 km vanaf Heilbron en 50 km vanaf Sasolburg. DRINGENDE VERKOOP ! Kontak Arina Slabbert vir meer inligting.

206 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

209 Hektaar wildsplaas/bees te koop in Naboomspruit 209 Ha plaas met 'n pragtige dubbelverdieping huis, drie slaapkamers, twee badkamers, oopplan leef areas, netjiese afwerkings. Groot afdak en stoorkamer vir implemente. Twee toegeruste boorgate. Eskom krag, drie fase. Arbeiders huis. Wildwerend omhein aan al die kante van die plaas. Baie goeie

273.2 ha Farm in Roedtan

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Wildsplaas te koop buite Roedtan met baie goeie infrastruktuur Slaapkamers, 2 badkamers, gaste toilet. Sitkamer, eetkamer, tv kamer Studeerkamer, geweerkamer met instap kluis Kombuis met aparte opwasgeriewe en spens. 3 Toesluit motorhuise Eskom krag 3 Fase 1 Toegeruste boorgat met dompelpomp. 2000 galon per uur 9000 liter 30 x 25m stoor. Slagkamer

1274 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Gemengde weiding met diep rooi g rond. Hierdie plaas is inn baie goeie toestand en daardie persoon wat hier koop kan werklik net instap en begin boer . 1274 ha Vee plaas in die Petrusburg /Perdeberg distrik. Plaas bestaan uit 3 dele. Veeplaas met 13 weidings kampe met water in alle kampe. Drukgang en krale van bees te is baie mooi. 10 Boorgate
Baie goeie veeplaas met gemengde soet veld weiding. Rante en bergveld vir winters asook vlei en vlakte weiding. Baie sandsteen geboue vir restourasie. Goeie ekonomiese eenheid met lae koste per bees. Plaas te koop as lopende ....... met ongeveer 300 aangepaste koeie.
880 ha Wildsplaas in die Ellisras distrik te koop. Hierdie plaas op Beauty, ongeveer 70km vanaf Ellisras. Hierdie pragtige plaas word as n lopende saak verkoop met alle wild ingesluit, wat insluit, Rooibokke, Elande, Koedoes, Gemsbokke, Sebras, Blouwildebeeste, Kameelperde, Waterbokke, Rooihartbeeste en Basterhartbeeste. Daar is n pragtige

11848 ha Farm in Kakamas

Kakamas, Northern Cape

Boesmanland plaas te koop, het lieflike reens gehad. 3 Titelaktes 11 Windpompe, 9 damme, 2 Tenke 7 Stoor en 3 kamers. Eskom krag. 16 kampe en 12 kampe (Jakkals proef) 50% elektrifiseerd. 1 SSU/6.5 - 7 Ha Graslande.langbeen gras/kortbeen gras,boesmansgras,ran. tjieveld,brak en gannabos,lemoendoring,brosdorig,kriedoring 3 Slaap Kamers, 2 Badkamers
955 ha Plaas tussen Reitz en Frankfort te koop. Hierdie pragtige Oos-Vrystaat plaas is in die mark vir R14 100 per ha en bied die volgende: 286 ha lande. 200 ha Eragrostis aangeplante weiding lande. 469 ha Natuurlike weiding wat bestaan uit gemengde rooigrasweiding en baie vleiweiding. Veehanteringsgeriewe. Drade is in n goeie toestand. 5 Boorgate
Plaas Te Koop
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)