plaas te koop

28 properties
Searches related to "Plaas Te Koop" :

Plaas Te Koop

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  plaas te koop
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

1149 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

1149 Hektaar saaiplaas in die Bethlehem distrik in die mark. Bemarkingsprys: R27 000 000 Hierdie 1149 hektaar plaas het 4 titelaktes wat gesamentlik of afsonderlik te koop is. 30 km vanaf Bethlehem geleë. 549 ha goeie sand-leem lande 600 ha natuurlike weiding verdeel in 17 kampe, almal met water toegerus. n Grootvee eenheid is 3 ha Drade is in n
Alldays besproeiingsplaas met 1066 394 m3 geregistreerde waterregte. 835 ha Besproeiing-, Bees- , skaap- en wildsplaas naby Alldays in die mark. Hierdie is voorwaar een van die mees produktiewe, in-stap-en-boer plase wat jy in hierdie omgewing sal kry. Die eienaars se bestuurstyl word gekenmerk deur pynlike netheid, deeglike beplanning en werkstrot...
555 ha Alldays Besproeiingsplaas te koop. Hierdie plaas het 90 hektaar besproeingslande waarvan daar op n rotasiestelsel 50 hektaar per jaar besproei word met drupbesproeing. Die lande bestaan uit rooi sand-leem grond. Daar is 35 000 m3 geregistreerde waterregte uit 11 boorgate wat toegerus is met mono- en dompelpompe. Die plaas is toegespan met

5517 ha Farm in Merweville

Beaufort West, Western Cape

Hierdie 5517 ha Koup Karoo plaas se topografie bestaan lae rante, vlaktes, leegte veld en droee riviere. Twee groot riviere loop deur die plaas en verskeie kleiner leegtes waar soetdoringbome, struike en grasse groei soos Bloubuffel, Langbeen- en Kortbeenboesmangras. Die rantagtige gedeeltes is tipiese gemengde Karoo bossieveld. Ten spyte van die
SHARES IN A BEAUTIFUL HOUSE IN A WILDLIFE ESTATE FOR SALE!1/6 Shares in a beautiful house in a popular Wild Estate for sale!This Thatched roof house offers a cottage with 2 bedrooms.Main House : 2 Bedrooms with en-suite bathrooms, loft with 2 beds. A Kitchen with separate scullery. Large veranda with a fantastic view. There is also a storage facili...

97 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop. Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook
O/164 Vakansie oord te koop buite Bela Bela 21,413 ha wildwerende omheide plaas, eiendom is plat met pragtige savanna en is boomryk. 3 boorgate waarvan 1 toegerus is vir gebruik, ander 2 moet skoongemaak en getoets word. 3 km wandelpad met n piekniek plekkie en waterpunt. Kleinwild kom voor, bosbokkies, rooibokke, steenbokkies, vlakvarke, bosvarke

189 ha Farm in Memel

Memel, Free State

189 ha Leefstylplaas in die Memel distrik te koop. Hierdie ongerepte juweel in die Oos-Vrystaat word op die oomblik as gasteplaas bedryf en bied jou meer as net mooi natuurskoon. Hierdie karaktervolle plaas is aan die voet van die Drakensbergreeks wat bestaan uit golwende vlaktes en bergagtige gedeeltes in n hoë reënvalstreek met hoofsaaklik
Plaas Te Koop
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)