284 Ha PLAASTEKOOP IN PAUL ROUX DISTRIK(30Km vanaf Bethlehem)
PLAAS BESTAAN UIT DIE VOLGENDE:
191 Ha lande
46 Ha natuurlike weiding
2 Groot damme
3 Boorgate (1x toegerus)
Groot toesluit stoor +- 450 m2
Onderdak stoor vir implemente +- 375 m2
Toe stoor met ingeboude silo
Gifstoor
Saad stoor
Onderdak werkswinkel met toesluit stoor en kantoor op
1628 ha Senekal plaastekoop.
Hierdie is een van die beste weidingsplase in die area met bogemiddelde goeie natuurlike weiding.
LANDE: 400 ha
500 mm Diep lande wat l in n Noord/Suid rigting waar hulle hoofsaaklik mielies en sonneblom produseer.
WEIDING
1150 goedopgepaste gemengde rooigras weiding.
AANGEPLANTE WEIDING
30 ha Erogrostis lande
70 ha
Irrigation farm for sale in the Louis Trichardt, Limpopo.
667 ha in die Makhado ( Louis Trichardt) distrik, 10 km vanaf Waterpoort in die mark. Geleë langs die Sandrivier in n gesogde boerdery area, 6 km vanaf die Soutpansberge.
Hierdie plaas word gebruik vir besproeiing-, wild- en krokodilboerdery.
Hierdie plaas het 180 ha rooi, leem
Wildsplaas TeKoop.
Ideaal vir belegger / ontwikkelaar. Of 'n paar vriende wat saam ongelooflike ervaringe en herhinneringe aan geliefdes wil gee, sonder om kilometers ver te ry.
Slegs 8km buite Klerksdorp en uitstekend geleë naby die damvakansie-oord.
Die plaas vorm deel van die munisipalegrense en is dus ideaal vir die ontwikkelaar wat wil
3205 ha Wildsplaas naby Ellisras tekoop.
Hierdie pragtige plaas kan vir wild- of beesboerdery gebruik word. Tans word dit as wildsplaas gebruik met n 1000 hektaar gelektrifiseerde buffelkamp met elektroniese hek, asook pragtige buffel-hanteringsgeriewe, sorteerkampe, buffelteelkampe en boma. Vrystellings permitte is in plek. Op die oomblik is
1819 - Plaastekoop 17km buite Modimolle in die Bosveld
Slegs 2 ure se ry vanaf Pretoria.
ABBA Game Lodge is gelee in die Waterberg distrik Modimolle.
Selfsorg grasdakeenhede en pragtige karavaanstaanplekke en ablusie blokke
Die oord bestaan reeds meer as 30 jaar en is 'n baie gewilde kuier plek in die bosveld.
Pragtige groot gronddam en op die
2500 ha plaas in Hopetown distrik tekoop met 11 kampe, 15 veesuipings, 2.4 m wildsdraad met jakkalsproef omhein. 1 landekamp met vloed tipe lande. 2 ha besproeiing vanuit die boorgat. 7 Sementdamme en 2 sinkdamme, 8 Boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n dompelpomp met eksom krag ( 4000 liter per uur) 1 Baksteenhuis met 4 slaapkamers, 2 badkamers
878 ha Memel weidingsplaas tekoop.
Hierdie goeie weidingsplaas is 17 km oos vanaf die klein dorpie Memel in die Oos-Vrystaat, in n skilderagtige mooi area wat bestaan uit groen golwende heuwels, plat vlaktes en pragtige sandsteen-berge.
Hierdie is uitstekende beeswreld met n gemiddelde reënval van 1000 mm per jaar met n grootvee-eenheid van 3 4
Varkplaas van 202 hektaar naby Dealesville en ongeveer 80 km vanaf Bloemfontein af tekoop
Die hoofboerdery aktiwiteit op hierdie plaas is varkboerdery, maar daar word ook met beeste geboer asook gesaai.
Hierdie plaas word as lopende saak verkoop en sluit varke en implemente in.
Die plaas spog met n 250 - 300 sogeenheid en huisves tans ongeveer
O/187 Malebone Park Private Reserve 10km buite Bela Bela
12,5 ha erf in die park wat 250ha groot is. Voltitel erwe tekoop.
Water word voorsien deur die park se private boorgate, Eskomlyne is beskikbaar en is op pre paid vir al die erwe.
5% van die totale erf oppervlakte mag vir die huis omhein word.
Hierdie is 'n wildsplaas en daarom word geen