180 ha Plaas in die Reitz distrik in die mark.
Hierdie plaas is opdie welbekende Tarzan pad in n bo-gemiddelde goeie saai area in die Oos-Vrystaat, 25 km vanaf Reitz, 35 km vanaf Bethlehem en 40 km vanaf Petrus-Steyn.
Dieplaas bestaan uit 60 ha hoë potensiaal lande maar kan verdubbel word.
120 ha goeie gemengde rooigrasweiding.
Daar is n spruit
180 ha Farm in the Reitz district for sale.
180 ha Plaas in die Reitz distrik in die mark.
Hierdie plaas is opdie welbekende Tarzan pad in n bo-gemiddelde goeie saai area in die Oos-Vrystaat, 25 km vanaf Reitz, 35 km vanaf Bethlehem en 40 km vanaf Petrus-Steyn.
Dieplaas bestaan uit 60 ha hoë potensiaal lande maar kan verdubbel word.
120 ha goeie
Baie mooi Eco-plaas met groot verskeidenheid mooi bome en besonderse uitsig oor die berge en klowe.
Rooibos, Hardekool, Knoppiesdoring, Blinkblaar en vele ander tiepiese bosveld bome. Baie mooi soetveld opdie gelyk gedeelte van dieplaas, en effens suur teen die berg.
Wildsoorte wat voorkom is Rooibokke, Koedoes, Zebras, Blouwildebeeste
Twee gerense heining kort nog 1km heining dan is die hele plaas omhein met wilds draad. Dit is opdie oomblik 'n bees plaas, maar kan ook werk as 'n wildsplaas. Opdieplaas is daar 'n baie mooi vier slaap kamer huis met groot afdakke geleë. Die afdakke is groot genoeg om implemente en trekkers te stoor. Daar is ook 'n 100m stoor en drukgang vir
1819 - Plaas te koop 17km buite Modimolle in die Bosveld
Slegs 2 ure se ry vanaf Pretoria.
ABBA Game Lodge is gelee in die Waterberg distrik Modimolle.
Selfsorg grasdakeenhede en pragtige karavaanstaanplekke en ablusie blokke
Die oord bestaan reeds meer as 30 jaar en is 'n baie gewilde kuier plek in die bosveld.
Pragtige groot gronddam en opdie
4124 ha Bosveld plaas naby Waterpoort in Limpopo.
Hierdie plaas is in n pragtige vallei, omring deur die Soutpansberge.
Om hierdie Bosveld juweel te bereik moet jy die bekende Van Collerspas neem wat vanaf Waterpoort deur die hange van die Soutpansberge kronkel, op sommige plekke tot 200m bo die Sandrivier deur die kranse. Hierdie pad is in 1955
Baie mooi plaas met pragtige uitsig oor die berge beskikbaar in Clarens. Dieplaas is baie goed geleë in 'n veilige omgewing en ideaal geskik vir toerisme. Die groot 5 slpk, 3 badkamer sandsteen huis is baie netjies met elektriese omheining. Daar is 4 boorgate en 2 dompelpompe, sink en verskeie gronddamme wat water voorsien aan die wild opdie
ALLEEN MANDAAT!!
Kom ondervind rustigheid en veiligheid met n spesiale plaas gevoel so naby aan al die bedrywighede soos skole, winkel sentrums, mediese praktesyns wat Hartbeespoort dam u kan bied. Hierdie is n eksklusiewe estate reg oorkant die alombekende Jasmyn plaas vars produkte mark wat almal se smaak kan bevredig.
Opdie 850 m2 erf kan u

Opdie 834 m2 erf kan u
'n Baie mooi bergplaas met uitsonderlike uitsigte regoor die Bosveld.
Dieplaas is 7 km opdie Rooibokkraal pad met 'n eie Serwituut wat toegang baie vergemaklik.
Dit is egter 'n Binneplaas vir sekuriteitsdoeleindes.
Dieplaas is hoofsaaklik berge met baie mooi klowe en 'n gedeelte gelykgrond.
Bome wat opdieplaas voorkom is Hardekool, Tambotie