ALLEEN MANDAAT!!
Kom bou u droom huis op hierdie 950m2 waar veiligheid, rustigheid en 'n ongelooflike mooi plaas omgewing vir u wag. Oop ruimtes skep, 'n idiliese gevoel van vryheid sonder die wete dat u ver van alle bedrywighede soos skole, kerke, winkelsentrums en al die aktiwieteite wat Hartbeespoort dam u bied.
Dit is nou u laaste kans om deel
Onontwikkelde plaas in die Elandsberg wildresservaat met baie mooi natuurskoon +- 7km van Rooiberg af. Eienaar het besigtigingsregte opdie groter Elandsberg resservaat.
Hierdie is 'n bergplaas met baie klowe en uitsonderlike uitsig.
Hier kom 'n wye verskeidenheid Bosveld bome voor en die wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, Zebra, Ribbok, Roan
Lodge, wilds en bees plaas in Mookgopong
Sleg 165 km vanaf Pretoria en net 2 km buite Mookgopong/Naboomspruit. 185 hektaar Bosveld plaas met woonhuis en Lodge. Die Lodge bestaan uit drie enkel slaap eenhede, twee vier slaapplek eenhede, een luukse eenheid met vier slaapplek, een luukse eenheid met ses tot agt slaapplek. Elke eenheid het 'n kombuis
947 Hektaar plaas in die Harrismith distrik in die mark.
Hierdie pragtige Weidingsplaas l in n hoë reënval gebied, aan die voet van Platberg naby Harrismith, opdie N3 roete na Natal.
Hier is alles wat die Oos-Vrystaat jou kan bied, asemrowende natuurskoon, asook uitstekende boerdery potensiaal.
Hierdie waterryke plaas het baie natuurlike strome
Is u opsoek na lewens kwaliteit waar u kan vestig sonder om enige tekort komende luukshede te ontbeer, dink gerus weer. Kontak ons dadelik sodat ons u kan wys waar. Die prentjie mooi eksklusiewe plaas gevoel equestrian estate omring deur die Magalies berg reeks is waar u weereens kwaliteit kan ontdek.
Bou u huis op hierdie 982 m2 erf en leef
ALLEEN MANDAAT!!
Is u opsoek na lewens kwaliteit waar u kan vestig sonder om enige tekort komende luukshede te ontbeer, dink gerus weer. Kontak ons dadelik sodat ons u kan wys waar. Die prentjie mooi eksklusiewe plaas gevoel equestrian estate omring deur die Magalies berg reeks is waar u weereens kwaliteit kan ontdek.
Bou u huis op hierdie 983 m2
284 Ha PLAAS TE KOOP IN PAUL ROUX DISTRIK(30Km vanaf Bethlehem)
PLAAS BESTAAN UIT DIE VOLGENDE:
191 Ha lande
46 Ha natuurlike weiding
2 Groot damme
3 Boorgate (1x toegerus)
Groot toesluit stoor +- 450 m2
Onderdak stoor vir implemente +- 375 m2
Toe stoor met ingeboude silo
Gifstoor
Saad stoor
Onderdak werkswinkel met toesluit stoor en kantoor op
Die grootte van dieplaas is 1622Ha en bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 34 weidings kampe waarvan slegs 6 nie oor water beskik nie.
Drade is in n baie goeie toestand. Lande: 4 Landekampe, 4 Ha het n spilpunt met lusern op.
Watervoorsiening: Daar is 10 boorgate waarvan 4 toegerus is. 6 damme waarvan 3 nie ingebruik is nie.
Verbeterings: 4
550 Hektaar High potential Dry Lands
Farm is close to Allenridge in the Odendaalsrus registered district, towards Bothaville
1 x Borehole
Long term yield on maize upwards of 6 tons/Ha
550 Hectare hoe potensiaal droe lande
Plaas is naby aan Allenridge gelee in die Odendaalsrus distrik. Tussen Allenridge en Bothaville
1x Boorgat
Langtermyn opbrengs
555 ha Alldays Besproeiingsplaas te koop.
Hierdie plaas het 90 hektaar besproeingslande waarvan daar op n rotasiestelsel 50 hektaar per jaar besproei word met drupbesproeing. Die lande bestaan uit rooi sand-leem grond. Daar is 35 000 m3 geregistreerde waterregte uit 11 boorgate wat toegerus is met mono- en dompelpompe.
Dieplaas is toegespan met