1676 - 342 ha Plaas net buite Bela Bela, 2 ure se ry vanaf Pretoria.
4 slaapkamerhuis met 2 badkamers, sit en eetkamer.
Groot stoep met 'n uitsig oor die suiping.
Stoor en stoorkamer.
Wildwering en beeswering binne by kampe.
2 gronddamme.
2 boorgate waar 1 toegerus is met 'n sonpomp.
Gedeeltes van dieplaas is plat met berg en kloof.
Vlei
880 ha Wildsplaas in die Ellisras distrik te koop.
Hierdie plaasop Beauty, ongeveer 70km vanaf Ellisras.
Hierdie pragtige plaas word as n lopende saak verkoop met alle wild ingesluit, wat insluit, Rooibokke, Elande, Koedoes, Gemsbokke, Sebras, Blouwildebeeste, Kameelperde, Waterbokke, Rooihartbeeste en Basterhartbeeste.
Daar is n pragtige
Hierdie 5517 ha Koup Karoo plaas se topografie bestaan lae rante, vlaktes, leegte veld en droee riviere.
Twee groot riviere loop deur dieplaas en verskeie kleiner leegtes waar soetdoringbome, struike en grasse groei soos Bloubuffel, Langbeen- en Kortbeenboesmangras. Die rantagtige gedeeltes is tipiese gemengde Karoo bossieveld. Ten spyte van die
Groot soetveld plaas by Rooibokkraal naby Limpoporivier. Gelykplaas met verskeidenheid bome bv. Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matloppie, Huilboom en verskeie Akasiebome en reg rondom wildwerend toegespan.
Verbeterings:
Groot 5 slaapkamer plaas woning, +- 500m2 met studeer-, eet-, sitkamer en groot kombuis, ingeboude kluis, 8 lugversorgers
Plaas is 10 km vanaf teerpad opdie Rooibergpad.
Gelykplaas met gedeelte rantveld aan voet van berg.
Plaas is baie goed ontwikkel met 3 huise, stoor vir onthale en funksies, kroeg, ablusieblok, lapa en swembad en boskamp tussen Tambotiebome.
3 Garages, baie buitegeboue en 'n voerstoor.
Afdak vir hamermeule, groot stoor met slaggeriewe, koelkamer
Dieplaas is in die Hopetown distrik gelee en betaan uit 13 weidingskampe met veesuipings, Die drade is in 'n redelike toestand en sommige drade kort aandag. Daar is 6 damme waarvan 2 sementdamme is. Daar kom 8 dompelpompe voor waarvan 8 met windpompe toegerus is. Daar is geen woonhuis opdieplaas nie. 2 Store kom wel voor (20x15m) en 2
Hierdie boerbokplaas is goed gelee tussen Thabazimbi en Lephalale op 'n soetveld vlakte en grens aan die teerpad. Dieplaas is ingerig vir boerbok boerdery met alle fasiliteite soos boerbokkrale en drukgange. Daar is 2 woonhuise en 'n woonstel opdieplaas, en is vir BTW geregistreer.
Huis 1:
3 Slaapkamer, 1 badkamer, oopplan sit-eetkamer
Huis 2
638 ha Wildsplaas met 'n 4 slaapkamer stewige plaaswoning.
Tweede huis / jagtershuis: 4 slaapkamer, 1 badkamer
Voerstoor en pakkamer.
Beeskrale en beeshantering.
Koelkamer met slagfasiliteite.
2 Toegeruste boorgate, 3 gronddamme.
3 Suipings, 4 sementkrippe, 1 sementdam.
1 25 KVA 3 Fase Eskompunt.
Dieplaas is vir BTW geregistreer.
Bome:
Geelhaak
Plaas van 4034 Ha, 40 km vanaf Williston in die rigting van Brandvlei.
Dieplaas word tans verhuur met 'n beperking van 500 kleinvee eenhede.
Die grootste bate van dieplaas is 'n wye leegte met bos- en gannaveld wat oor 'n groot gedeelte van dieplaas loop. Waar dit aansluit by 'n groter leegte is 'n opgaardam met 'n bladoppervlak van ongeveer
Dieplaas is 2200 Ha groot. Daar woon tans niemand opdieplaas nie , daar word slegs met skaap geboer. Die weiding is in goed.
Dieplaas bestaan uit die volgende: Daar is 15 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand. Alle buitedrade is elektrifiseer. Lande: Geen. Watervoorsiening: Daar is 9 toegeruste