n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat.
Die naaste silo is ongeveer 20km. Misdaad is tot dusver laag in hierdie area.Hierdie plaas beskik oor 200ha leemsand
LIEFLIKE NAMAQUALAND PLAAS
6.257Ha Namaqualand Plaas gele� 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp. Dieplaas is in total omhein, jakkalsproef, heeltemal gepak met klip en is geldeeltelik ge�lekrifiseerd. Van die heinings is splinternuut en onslangs gespan. Daar is genoegsame water opdieplaas en daar �n baie goeie infrastruktuur in plek.
VELDTIPE
LIEFLIKE NAMAQUALAND PLAAS
6.257Ha Namaqualand Plaas gele� 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp. Dieplaas is in total omhein, jakkalsproef, heeltemal gepak met klip en is geldeeltelik ge�lekrifiseerd. Van die heinings is splinternuut en onslangs gespan. Daar is genoegsame water opdieplaas en daar �n baie goeie infrastruktuur in plek.
VELDTIPE
Kom vestig u in hierdie eksklusiewe landelike omgewing van Landsmeer equestrian estate waar natuur en ruimte van groot waarde is met n uitmuntende uitsig van die Magalies Berg reeks so ver die oog kan sien. Die baie bekende Jasmyn vars produkte mark net loop afstand van die pragtige estate waar u alles wat kos, geskenke, boek winkel en 3
Op 214 hektaar kry jy n pragtige stukkie aarde. Dieplaas het Eskom krag, n sinkdam en twee boorgate. Een boorgat is toegerus met n dompelpomp en verskaf ongeveer 4000l terwyl die tweede boorgat toegerus is met n wondpomp en 1500l verskaf. Dieplaas is ingedeel in 9 kampe waarvan 7 krippe het. Daar is n kraal maar nie n laaibank nie. Die 6
Dieplaas is gelee ongeveer 320 kilometer van Pretoria, langs die Matlabas rivier by Matjiesfontein.
Die veld is deurgaans soet met groot verskeidenheid van Akasias, waarvan baie Kameeldoorns en bietjie Swarthaak.
Die gemiddelde reenval is ongeveer 450 - 500 mm per jaar.
Wild wat opdieplaas voorkom sluit in Rooibok, Blesbok, Koedoe
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond.
Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka.
Wild wat voorkom is om en by 40 Koedoes, 200 Rooibokke, 13 Blouwildebeeste, 6 Rooihartbeeste, 12 Gemsbokke, 6 Elande en 'n Kameelperd.
Dieplaas leen hom
1358 ha in die Senekal distrik in die mark.
Hierdie plaas is 30 km vanaf Senekal, 45 km vanaf Ficksburg en 42 km vanaf Marquard in n pragtige gedeelte wat uitkyk oor die Malutiberge.
Daar is 451 ha goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is. Hier word hoofsaaklik mielies, boontjies en sonneblomme geplant.
Daar
Maak hierdie mooi plasie u eiendom. Verskeie boerdery moontlikhede wilds-, skaap- of groenteboerdery. Winkel opdieplaas maak dit moontlik om inkomste te genereer. 3 Toegeruste boorgate met volop water en semetdamme. Verskillende kampe wat gevestig is met smutsvinger. Die grensdrade is goed. 3 Store vir opgaar en stoorgeriewe. Daar is n drie
Dieplaas is opgedeel in verskeie dele, die totale grootte van dieplaas is 648 ha. Daar kom 3 klein kampe voor en 1 Wildskamp,
Die kampe is van water voorsien. Die drade is in n goeie toestand en geen aangeplant weiding kom voor nie.
Geen landekampe nie. 5 Boorgate wat toegerus is met 2 Sonpompe en 2 Boorgate.
1 Gronddam, 2 Sementdamme
Hier is n