3205 ha Wildsplaas naby Ellisras te koop.
Hierdie pragtige plaas kan vir wild- of beesboerdery gebruik word. Tans word dit as wildsplaas gebruik met n 1000 hektaar gelektrifiseerde buffelkamp met elektroniese hek, asook pragtige buffel-hanteringsgeriewe, sorteerkampe, buffelteelkampe en boma. Vrystellings permitte is in plek. Opdie oomblik is
Dieplaas is gelee naby Fauresmith en is 1282 ha groot. Hier kom 7 weidingskampe voor met water maar die boorgate moet toegerus word.
Die drade van die kampe is in 'n redelike toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie.
Hier is ook nie lande opdieplaas nie. 10 Boorgate waarvan slegs 1 toegerus is. 4 Steen damme.
Daar is geen woonhuis nie
Dieplaas bestaan uit die volgende. 18 Weidingskampe en elke kamp word van water voorsien.
Die drade is in n goeie toestant. Ongeveer 60ha aangeplante smutsvinger kom voor.
Daar is ook 400 ha se lande, 90% daarvan is sandgrond tot sand-leemgrond. Geen ingelyste besproeiing kom voor nie.
Daar kom 4 boorgate voor waarvan 1 toegerus is met n
592 ha in die Heilbron distrik in die mark.
Hierdie 592 ha plaas is 4 km wes van die dorp Petrus Steyn in die Oos-Vrystaat.
Daar is 360 ha goeie swaar leem lande waar geenbewerkingsboerdery al vir die laaste 6 jaar toegepas word. Deur middel van bewaringsboedery is hierdie lande pragtig opgebou. Kyk gerus na die fotos om die grondstruktuur asook
Plaas Naroogna is besonderse plaas wat in die hartjie van die Boesmanland geleë is.
Naroogna is 25km van die naaste klein dorpie Brandvlei af. Brandvlei het alles wat mens
broodnodig het. Uit die boerdery se oogpunt uit, is die twee koperasies opdie dorp verseker
aanwins. Naroogna is 175km vanaf Calvinia, wat twee keer Brandvlei se grootte is, en
50HA Wildsplaas gelee 12km buite Marble Hall. Dieplaas het Wilds heining regom plaas.
Wild word saam verkoop: 2 x Kudoes, 10 x Blesbokke, 30 x Rooibokke, 5 x Blouwilde Beeste en ander klein wild.
Daar is drie huise opplaas waar van twee verhuur word.
Eskomkrag en n boorgat.
Moet nie die kans mis loop nie.
397 ha Veeplaas tussen Ficksburg en Senekal in die mark.
Dieplaas word bemark teen R7 300 per hektaar.
Hierdie plaas is 37 km vanaf Ficksburg, 37 km vanaf Senekal en 47 km vanaf Marquard met n pragtige uitsig oor die Maluti-berge. Dieplaas bestaan uit plat vlaktes, golwende heuwels en n paar hoër koppe.
Goeie natuurlike weiding asook aangeplante
Wildsplaas slegs 15 kilometer buite Thabazimbi teenaan hoofpad. Wildwerend omhein met elektriese heining en outomatiese skuifhek by hoofingang. 3 Wildteelkampe, 2 toegeruste boorgate, 12 500 liter watertenks, Massey Ferguson 188 met skraper en Eskom krag. Opdieplaas is 'n pragtige Lodge (slaap 12 mense), kampterrein, 2 huise (5 slaapkamer en 3
Pragtige bergagtige plaas met 'n groot vlakte naby aan Thabazimbi dorp gelee met slegs 3 km grondpad. Uitsonderlike uitsigte oor die bosveld. Daar is 3 sement damme en 6 wildsuipings asook 'n natuurlike pan. 3 Toegeruste boorgate waarvan een 3000 galon per uur, en twee 2000 galon per uur lewer.
Koedoes, Rooibokke, Duikers, Steenbokke, Ribbokke en
1813 - 500 Ha wilds plaas 20km buite Modilmolle'
Pragtige wildsplaas 90 minute se ry vanaf Pretoria. Net teerpad tot opdieplaas.
Daar is 'n 4 slaapkamer plaashuis en 'n 3 slaapkamer jaghuis beskikbaar.
Die meubels in die jaghuis is ingesluit by die koop.
Groot oop store en toe store.
Slagfasiliteite en koelkamer.
Mooi gronddam.
Wild is ingesluit