59,69ha wildsplaas met wildwering. listing 1765
Baie mooi natuur met mooi groot maroela bome en doringbome.
Grasdak hoofhuis het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is.
2 de badkamer met stort, toilet en wasbak. Lugversorging in die huis.
Sitkamer en eetkamer op oopplan.
Kombuis met spens en aparte opwasgeriewer, en waskamer.
Groot
Alldays besproeiingsplaas met 1066 394 m3 geregistreerde waterregte.
835 ha Besproeiing-, Bees- , skaap- en wildsplaas naby Alldays in die mark.
Hierdie is voorwaar een van die mees produktiewe, in-stap-en-boer plase wat jy in hierdie omgewing sal kry. Die eienaars se bestuurstyl word gekenmerk deur pynlike netheid, deeglike beplanning en
Alles bly net die huis voorraad en meubles word getrek. Jy kry die volgende:
Skaap krale
Vark hokke
Hoender hokke met krag
Bees krale
Drukgang
2 Sement damme
2 Boorgate
2 Stoorkames
2 Wendy huise
Implemente sluit die volgende in:
Trekker met fire fighter
Router water
Ploe
Op erter
Disk en slacher
Die huis bied die volgende vir 'n lekker plaas lewe
Plaas is 25 km vanaf Sentrum opdie Inkermanpad met 4 km aangrensend aan Matlabas.
Hoofsaaklik rooigrond met sandleem gegolf met meestal gelykgrond.
Bome wat voorkom:
Maroela, Hardekool, Vaalbos, Swart- en Geelhaak, Sekelbos, Rosyntjiebos, Kameeldoorn, Soetdoorn, Blinkblaar, Vaderlandswilg en Huilbos.
Wild:
Eland, Waterbok, Koedoe, Blouwildebees
Hier is die ideale geleentheid vir die man wat 'n gemengde boerdery wil bedryf! As bonus is daar 'n sandgroef wat 'n maandelikse inkomste gee. Die lande is bo-gemiddelde lande en het selfs in die droogte goeie oeste gelewer wat winsgewind is. 'n Verdere plus-punt is genoeg water om te kan
besproei vir bv. lusern wat 'n verdere inkomste kan lewer
Dieplaas bestaan uit 858 ha grond en is opgedeel in 15 Weidingskampe en die kampe is van water voorsien.
Die drade is in n goeie toestand. 30 Ha aangeplante smutsvingergras. 11 Lande kampe met rooigrond
Die tipe lande wat voorkom is sand-leem. Daar is ook 3 boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp.
Geen ingelyste besproeiing
Die huis is gebou - gemik opdie familie aspek, groot oop leef areas, oop ruim kombuis met ekstra pak plek, graniet blaaie sowel as spens en opwas kamer vir jou gehalte!Groot wye trappe na bo, 4 kamers(waarvan 2 Hoof En-suite badkamers het) met 3.5 badkamers, Kantoor met klein kombuisie en verkeie balkonne wat na buite ly, stoep en die huis het
SHARES IN A BEAUTIFUL HOUSE IN A WILDLIFE ESTATE FOR SALE!1/6 Shares in a beautiful house in a popular Wild Estate for sale!This Thatched roof house offers a cottage with 2 bedrooms.Main House : 2 Bedrooms with en-suite bathrooms, loft with 2 beds. A Kitchen with separate scullery. Large veranda with a fantastic view. There is also a storage facili...
MERWEVILLE: Livestock farm
The farm is located on the Merweville and Beaufort West border. Although the property has two access routes from two roads, both are locked and there is no trespassing over the property.
Two large dry rivers flow across the farm. The natural habitat of grass provides excellent grazing. The farm has two separate title deed...
Daar is 5 weidingskampe en al 5 kampe is voorsien van hul eie water. Die drade is in n Goeie toestand en 2.4 meter wildsomheining. Daar is ongeveer 24 ha se landekampe. Die tipe grond wat voorkom is rooi turfgrond en swart turf. Geen besproeiing kom opdieplaas voor nie.
9 Gronddamme, 5 Sinkdamme, 11 Boorgate waavan 3 toegerus is met windpompe, 2