op die plaas

83 properties
Searches related to "Op Die Plaas" :

Op Die Plaas

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  op die plaas
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3394 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

3394 ha Besproeiingsplaas in die Harrismith distrik in die mark. Hierdie plaas is naby Warden in die Oos-Vrystaat geleë in n hoë reënvalstreek, een van die beste boerdery areas in Suid-Afrika. Al die plase l aan die rivierfront van die Corneliusrivier. Van die 3394 hektaar is 1480 ha lande waarvan 500 ha besproei word. Die besproeiing word gedoen
85ha Weidingsgrond in Klerksdorp omgewing. Die plaas het 25ha oulande wat jy kan gebruik om voer aan te plant. Hierdie is ideaal vir 'n jongman wat op sy eie stukkie grond wil begin boer. Daar is 4 boorgate waarvan 2 toegerus is met 'n windpomp en 'n dam. Daar is 'n Eskom 3-fase kragpunt wat aangeskakel kan word (indien jy krag sou benodig). Op
Wild heining reg om plaas. Stand houdende riviere en drie boorgate op die plaas en gronde. Daar is 40HA saai grond waar van 10HA besproeiing grond is waar van spilpunt in gesluit is. Weiding grond is 160HA. Mooi groot 4 slaap kamer huis en 3 badkamers groot kombuis met eet en sitkamer, mooi ontwikkeld plaas teen n goeie prys. Bees hanteering

183 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

193ha Plaas met besproeiingsregte in die Warden distrik. Hierdie plaas is 12 km vanaf Warden geleë en bied die volgende: 112 ha Natuurlike weiding. (Grootvee-eenheid is 3 Ha.) 70 ha Hoë potensiaal lande. Daar is 138 470 m3 geregistreerde besproeiings regte uit die Wilgerivier waarmee ongeveer 34 ha lande besproei kan word. 2 Toegeruste Boorgate. 3

819 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Die plaas het 4 weidingskampe en die kampe is voorsien van water. Die drade is in n redelike toestand en 200 Ha Silk kom voor. Daar kom 6 landekampe voor van 350 Ha. Die tipe lande is : Sand-leem Geen ingelyste besproeiing kom voor nie. Daar is 3 Boorgate waarvan 1 toegerus is met n dompelpomp en 2 windpompe. 1 Sinkdam en 1 Sementdam kom voor

Welverdiend Farm For Sale

Carletonville, Gauteng

Is jy opsoek na 'n weidingsplaas vir jou beeste, dan is hierdie 352ha weidingsplaas net 40km buite Potchefstroom dalk net die regte een vir jou. Die heinings rondom die plaas sal moet oorgespan word en daar is een boorgat wat nie toegerus is nie. Die gebied is bekend vir sterk water. Daar is geen krag op die plaas nie. Verder is daar 'n ou
878 ha Memel weidingsplaas te koop. Hierdie goeie weidingsplaas is 17 km oos vanaf die klein dorpie Memel in die Oos-Vrystaat, in n skilderagtige mooi area wat bestaan uit groen golwende heuwels, plat vlaktes en pragtige sandsteen-berge. Hierdie is uitstekende beeswreld met n gemiddelde reënval van 1000 mm per jaar met n grootvee-eenheid van 3 4

326 ha Farm in Kroonstad

Kroonstad, Free State

Die is 'n goeie vee en saaiplaas met 2 groot weidingskampe (126 ha) en die kampe word van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand en daar is 3 landekampe met Avalon tipe grond. ( 80 - 120 cm diep) die lande kamp is 200 ha groot. Geen woonhuis, store of werkershuise kom voor nie. Daar is 4 Boorgate wat toegerus is met 1 windpomp en 2
Wildsplaas Makoppa op militere teerpad. 4 Slaapkamer woonhuis met 2 badkamers, oopplan sit- / eetkamer en kombuis. Tweede woning met twee slaapkamers en twee badkamers. Voerstoor met vliegtuigloods en landingstrook van 750 meter. Bome: Meeste Akasiasoorte kom op die plaas voor, onder andere Geelhaak, Knoppiesdoorn, Kameeldoorn, Soetdoorn
Wildsplaas gelee tussen Rooibokkraal en Derdepoort. Gelykplaas met 'n koppie met 'n baie mooi uitsig, en plaas is ook vir BTW geregistreer. Die plaas het +- 5km rivierfront aan Marikorivier. Bome wat voorkom is Hardekool, Blinkblaar, Kameeldoring, Geelhaak, Haak-en-steek, Swarthaak, Sekelbos, Vaalbos en Witgat. Wild wat voorkom sluit in Rooibok
Op Die Plaas
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)