plaas

195 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  plaas
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

Meerhof Plot For Sale

Hartbeespoort, North West

Kom vestig u in hierdie eksklusiewe landelike omgewing van Landsmeer equestrian estate waar natuur en ruimte van groot waarde is met n uitmuntende uitsig van die Magalies Berg reeks so ver die oog kan sien. Die baie bekende Jasmyn vars produkte mark net loop afstand van die pragtige estate waar u alles wat kos, geskenke, boek winkel en 3 restaurant...
Plaas gelee tussen Winburg en Bloemfontein, slegs 5 km uit Winburg, gelee tussen die N1 en Winburg Brandfort pad. Grondpad in goeie toestand. Lyndrade is meestal reg, een sterk boorgat maar nie toegrus nie. Idiaal vir beesboere wat extra weiding soek, of diere wil aanhou en in die dorp self bly. Soetveld, grens aan die revier. Maklike toegang vir
Onontwikkelde plaas in die Elandsberg wildresservaat met baie mooi natuurskoon +- 7km van Rooiberg af. Eienaar het besigtigingsregte op die groter Elandsberg resservaat. Hierdie is 'n bergplaas met baie klowe en uitsonderlike uitsig. Hier kom 'n wye verskeidenheid Bosveld bome voor en die wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, Zebra, Ribbok, Roan

403 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

1812 - 403 ha Bees skaap bokplaas met landerye. Tussen Settlers en Marblehall 120 ha ploegbare land turfgrond 46 ha sandgrond - ook vir plant 4 Boskampe en 3 kampe van 4ha elk Skaapkamp van 26ha Beeswering om die plaas. Eskom3 fase krag Groot oop stoor van 6m x 12m Skaapkraal en bees hanterings fasiliteite 5 Boorgate, 1 toegerus ongeveer 9000

2500 ha Farm in Hopetown

Karoo, Northern Cape

2500 ha plaas in Hopetown distrik te koop met 11 kampe, 15 veesuipings, 2.4 m wildsdraad met jakkalsproef omhein. 1 landekamp met vloed tipe lande. 2 ha besproeiing vanuit die boorgat. 7 Sementdamme en 2 sinkdamme, 8 Boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n dompelpomp met eksom krag ( 4000 liter per uur) 1 Baksteenhuis met 4 slaapkamers, 2 badkamers

Meerhof Plot For Sale

Hartbeespoort, North West

Is u opsoek na lewens kwaliteit waar u kan vestig sonder om enige tekort komende luukshede te ontbeer, dink gerus weer. Kontak ons dadelik sodat ons u kan wys waar. Die prentjie mooi eksklusiewe plaas gevoel equestrian estate omring deur die Magalies berg reeks is waar u weereens kwaliteit kan ontdek. Bou u huis op hierdie 982 m2 erf en leef

Meerhof Plot For Sale

Hartbeespoort, North West

ALLEEN MANDAAT!! Is u opsoek na lewens kwaliteit waar u kan vestig sonder om enige tekort komende luukshede te ontbeer, dink gerus weer. Kontak ons dadelik sodat ons u kan wys waar. Die prentjie mooi eksklusiewe plaas gevoel equestrian estate omring deur die Magalies berg reeks is waar u weereens kwaliteit kan ontdek. Bou u huis op hierdie 983 m2

1622 ha Farm in Boshof

Boshof, Free State

Die grootte van die plaas is 1622Ha en bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 34 weidings kampe waarvan slegs 6 nie oor water beskik nie. Drade is in n baie goeie toestand. Lande: 4 Landekampe, 4 Ha het n spilpunt met lusern op. Watervoorsiening: Daar is 10 boorgate waarvan 4 toegerus is. 6 damme waarvan 3 nie ingebruik is nie. Verbeterings: 4

303 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

303 ha Reitz farm for sale. Located between Reitz and Petrus-Steyn in a high rainfall area. The Liebenbergsvlei flows through the farm. The Liebensbergvlei is fed by the Hoogland water scheme that carries water from the Katse dam to the Vaal dam. There are 50 000 m? registered irrigation rights. There are 80 ha of arable land of which 60 ha are cur...
Alldays besproeiingsplaas met 1066 394 m3 geregistreerde waterregte. 835 ha Besproeiing-, Bees- , skaap- en wildsplaas naby Alldays in die mark. Hierdie is voorwaar een van die mees produktiewe, in-stap-en-boer plase wat jy in hierdie omgewing sal kry. Die eienaars se bestuurstyl word gekenmerk deur pynlike netheid, deeglike beplanning en werkstrot...
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)