Die plaas bestaan uit 858 ha grond en is opgedeel in 15 Weidingskampe en die kampe is van water voorsien.
Die drade is in n goeie toestand. 30 Ha aangeplante smutsvingergras. 11 Lande kampe met rooigrond
Die tipe lande wat voorkom is sand-leem. Daar is ook 3 boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp.
Geen ingelyste besproeiing
SHARES IN A BEAUTIFUL HOUSE IN A WILDLIFE ESTATE FOR SALE!1/6 Shares in a beautiful house in a popular Wild Estate for sale!This Thatched roof house offers a cottage with 2 bedrooms.Main House : 2 Bedrooms with en-suite bathrooms, loft with 2 beds. A Kitchen with separate scullery. Large veranda with a fantastic view. There is also a storage facili...
Alles bly net die huis voorraad en meubles word getrek. Jy kry die volgende:
Skaap krale
Vark hokke
Hoender hokke met krag
Bees krale
Drukgang
2 Sement damme
2 Boorgate
2 Stoorkames
2 Wendy huise
Implemente sluit die volgende in:
Trekker met fire fighter
Router water
Ploe
Op erter
Disk en slacher
Die huis bied die volgende vir 'n lekker plaas lewe
Sentraal van dorp, maklike toegang, mooi Bosveld natuur, goeie gemengde weiding, deel Wild omhein, res bees omhein. Eiendom met baie moontlikhede volgens Boerdery tipes toegepas, varkboerdery, L hoenders, skaap en Bees Boerdery, Bemarking direk aan verbruiker. 2 Boorgate stoor water, Sement dam en tenks, Sterkte van water onbekend. Voldoende water ...
Spog Wildsplaas/Lodge
Uitmentende geleentheid wat vir jou wag! Hierdie Wildsplaas/Lodge en selfs Trou 'Venue' is gele� naby die Loskop Vallei. Hierdie eiendom het 'n kapel met 'n saal wat sowat 150 mense kan akkommodeer.
Hierdie Wildsplaas se woonhuis is 'n pragtige dubbelverdieping huis met die meubels ingesluit.
Groot inloop koelkamers vir ...
Die plaas is gelee tussen Rooibokkraal en Cumberland.
4 Slaapkamer netjiese plaaswoning met oopplan kombuis, eet en sitkamer, met lapa en onthaalarea langs die huis.
Tweede 2 slaapkamerhuis ook met oopplan kombuis, eet en sitkamer.
Jagkamp met 3 x 2 slaapkamer chalets, almal en suite badkamers. Groot lapa met kombuis, kroeg en eetkamer vir jagters
Die huis is gebou - gemik op die familie aspek, groot oop leef areas, oop ruim kombuis met ekstra pak plek, graniet blaaie sowel as spens en opwas kamer vir jou gehalte!Groot wye trappe na bo, 4 kamers(waarvan 2 Hoof En-suite badkamers het) met 3.5 badkamers, Kantoor met klein kombuisie en verkeie balkonne wat na buite ly, stoep en die huis het rer...
32Ha lifestyle farm. Neat 3 bedroom thatched house, open plan lounge / dining room, beautiful kitchen and office on second floor. Double garage and staff quarter. Equipped boreholes (13,000 and 15,000 lph). Cement roads on farm. Game fenced and loading facilities for game. Breeding camp for Nyala. Seasonal stream with dams. 2 Net houses to grow Pec...
1149 Hektaar saaiplaas in die Bethlehem distrik in die mark.
Bemarkingsprys: R27 000 000
Hierdie 1149 hektaar plaas het 4 titelaktes wat gesamentlik of afsonderlik te koop is.
30 km vanaf Bethlehem geleë.
549 ha goeie sand-leem lande
600 ha natuurlike weiding verdeel in 17 kampe, almal met water toegerus.
n Grootvee eenheid is 3 ha
Drade is in n
This home comes with a bedroom, open-plan living area, kitchen, bathroom, loft and balcony. The finishes of the apartment is modern and the possibilities of how you can utilizes it is endless. The kitchen comes with a double basin, space for fridge and underneath the stairs is room for washing machine. The bedroom comes with built-in closet and air...