Dit is 'n binneplaas met 6 Ha geregistreerde water. 3 Ha Russiese gras onder, Floppy spreiers.
4 Ha vyfgrasmengsel onder met Floppy spreiers. Die plaas is verdeel in 5 kampe. 6 Klein kampies onder besproeiing. Lande kan ook aangewend word om aartappels te plant. Ekstra 4.5 KVA sonkrag vir die huis. Hier is ook 'n Eskompunt vir pompe.
BTW ingesluit
BAIE GOEIE VEEPLAAS WAAROP DAAR 18 MAANDE LAAS VEE WAS, SO WEIDING IS IN N BAIE GOEIE TOESTAND.
LYNDRADE GOED. BESTAAN UIT 4 KAMPE MET WATER.
10 BOORGATE EN 1 PUT
3 BOORGATE TOEGERUS MET WINDPOMPE, 3 SEMENT DAMME, 1 GROOT GRONDDAM.
OU PLAAS OPSTAL, WERKERSHUIS X 1, SKAAPDRUKGANG, SKAAPKRAAL.
REENVAL 430MM PJ
DRAKRAG 9/10 HA OP GVE
550 Hektaar High potential Dry Lands
Farm is close to Allenridge in the Odendaalsrus registered district, towards Bothaville
1 x Borehole
Long term yield on maize upwards of 6 tons/Ha
550 Hectare hoe potensiaal droe lande
Plaas is naby aan Allenridge gelee in die Odendaalsrus distrik. Tussen Allenridge en Bothaville
1x Boorgat
Langtermyn opbrengs
1246 Ha Bees en Wilds Plaas +/- 15 Km vanaf Rustenburg. 4 x Natuurlike grond damme , 6 sement / Zink damme 7 x drink gate. Water tank met staanrak . Slag en koel kamer. Implemente ingelsuit 1 x trekker , 1 x Mahindra bakkie, 2x Quad motorfietse. Alle meubels in die woonhuis 3 fase krag vir elektrisiteit. 8 Boorgate asook 13 Kampe . Groot
Gerieflike 2 slaapkamer cottage beskikbaar ongeveer 3km buite Bonnievale. Beide kamers het ingeboude kaste, res van cottage ongemeubileerd.Oopplan kombuis en leef vertrek met binne braai. Kombuis het ook redelik kasste in.Die erf is omhein en is diere vriendelik. Pragtige uitsig oor die rivier en vallei. Daar is ook wi-fi beskikbaar.Water ingesluit...
Cottage can accommodate 6 persons
with 80 Metre VAAL RIVER front
Within the secure Bosdraai Nature Farm
with antelope game, birding, fishing, outdoor
(Share Block estate and no bonds
available from banks)
Levy R 3,000 per year, (@ R250/m)
Size 2,000 sqm * Mother ERF = 95,9559 Ha
Zoning Accommodation & Nature farm
Offers welcome, viewing can be arra...
21Ha Kleinhoewe naby dorp. Goeie 5 slaapkamer huis met 4 badkamers (3 en-suite). 1 Slaapkamer woonstel en stoor. Wildwerend omhein met 4x5ha binne kampies met suipings en 6 klein kampies by huis. 4 Boorgate waarvan net 2 toegerus is (1 met elektriese pomp en 1 met windpomp). 2 Watertenks, gronddam en seisoenale stroom deur plaas. Redelik bebos
Veeplaas met 2 weidings kampe met water, Bes kik oor veehanteringsgeriewe, 2 Boorgate wat toegerus is met windpompe.
1Groot sementdam, Drade van kampe in goeie toestand, Klein huis bestaande uit leefvertrek, kombuis , kamer en badkamer .
1 x Ou werkershuis
1 x Stoor met afdak
Veehanteringsgeriewe
Drakrag 1/11GVE, Die reenval per jaar is ongeveer 30...
Meyerhof. Maak hierdie lieflike huis jou woning. Ideaal vir n boerefamilie wat intrek dorp toe. Ruim huis met heerlike plaas-kuier-kombuis. Ruim vertrekke, mooi geteel. Steenafwerking wat lae instandhouding is. 4 Motorhuise. Netjiese stoorplek of werkswinkel agter in erf. Goed beplande kroeg as bonus.
Well maintained home for the family that need
Wegbreek plasie. Die groote van die plaas is 56 Ha. Die eiendom is sentraal geleƫ, 53 km van Rustenburg en die prys is R2.5 miljoen. Die Binne plaas het 'n uitstaande uitsig oor die dam, mooi bosveld verskeidenheid, inheemse bome, wild omhein, 4 Boorgate, een toegerus (sterkte onbekend) en Staal vee-hanterings-geriewe. Die huis is by 'n Fontein en