Wildsplaas slegs 15 kilometer buite Thabazimbi teenaan hoofpad. Wildwerend omhein met elektriese heining en outomatiese skuifhek by hoofingang. 3 Wildteelkampe, 2 toegeruste boorgate, 12 500 liter watertenks, Massey Ferguson 188 met skraper en Eskom krag. Op die plaas is 'n pragtige Lodge (slaap 12 mense), kampterrein, 2 huise (5 slaapkamer en 3
435 ha in die Ficksburg distrik in die mark.
Hierdie plaas is in n pragtige area ongeveer 24 km vanaf Ficksburg en 30 km vanaf Rosendal.
Hierdie plaas bestaan uit 230 ha baie goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is.
Daar word hoofsaaklik mielies, sonneblom en boontjies in hierdie omgewing geplant.
Daar is
Plaas Naroogna is besonderse plaas wat in die hartjie van die Boesmanland geleë is.
Naroogna is 25km van die naaste klein dorpie Brandvlei af. Brandvlei het alles wat mens
broodnodig het. Uit die boerdery se oogpunt uit, is die twee koperasies op die dorp verseker
aanwins. Naroogna is 175km vanaf Calvinia, wat twee keer Brandvlei se grootte is, en
Hoë potensiële plaas 10 km buite Bethlehem. Daar is uitbreiding met water regte vir intensiewe boerdery moontlik. 8Ha appelboorde van verskeie variëteite, weiding en lande. Kontak my vandag vir meer besonderhede.
Geleë 1km van Verena Park af en 3km vanaf Jackaroopark. Hierdie pragtige goed instand gehoude eiendom is in kampe vir weivelde en landerye opgedeel. Dit spog met 380V elektrisiteit, twee sterk boorgate ten volle toegerus, 2500lt Jojo tank, 150m buite geboue. Netjiese bok en bees krale en voerplekke, drukgang, elektriese omheining en sement opgaard...
560 Ha Plaas tekoop te Crecy Naboomspruit
Pragtige Bees plaas tekoop naby Naboomspruit
-Size
560 ha
-Locality
The farm is situated 35 km from Naboomspruit
- Registration Details
One title deed Registered in a Trust
Province: Limpopo Province
- Improvements
3x 2x 2 bedroom weekend homes with a Lapa and braai area.
Cattle working facilities
1x
Hierdie boerbokplaas is goed gelee tussen Thabazimbi en Lephalale op 'n soetveld vlakte en grens aan die teerpad. Die plaas is ingerig vir boerbok boerdery met alle fasiliteite soos boerbokkrale en drukgange. Daar is 2 woonhuise en 'n woonstel op die plaas, en is vir BTW geregistreer.
Huis 1:
3 Slaapkamer, 1 badkamer, oopplan sit-eetkamer
Huis 2
Wildsplaas Makoppa op militere teerpad.
4 Slaapkamer woonhuis met 2 badkamers, oopplan sit- / eetkamer en kombuis.
Tweede woning met twee slaapkamers en twee badkamers.
Voerstoor met vliegtuigloods en landingstrook van 750 meter.
Bome:
Meeste Akasiasoorte kom op die plaas voor, onder andere Geelhaak, Knoppiesdoorn, Kameeldoorn, Soetdoorn
Die is 'n goeie vee en saaiplaas met 2 groot weidingskampe (126 ha) en die kampe word van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand en daar is 3 landekampe met Avalon tipe grond. ( 80 - 120 cm diep) die lande kamp is 200 ha groot. Geen woonhuis, store of werkershuise kom voor nie. Daar is 4 Boorgate wat toegerus is met 1 windpomp en 2 sonpo...
ERF IN DIE LANDELIKE GROTER ORANIA BESKIKBAAR. ONAFHANKLIK VAN ESKOM. SKEP JOU EIE DIENSTE MET O.A SONKRAG. PRAG UITSIG! ERVAAR PLAAS! LOOPAFSTAND VAN SKOOL EN KAFEE.