plaas

195 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  plaas
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

1076 ha Farm in Dealesville

Dealesville, Free State

Die plaas bestaan uit 1076 ha en is gelee in Dealesville distrik. Daar kom 12 weidingskampe voor met 11 kampe wat van water voorsien is. Drade van die kampe is in 'n goeie toestand. Beskik oor veehanteringsgeriewe. 6 Boorgate waarvan 5 toegerus is. 3 Steen damme. Geen woonhuis kom op die plaas voor nie. 350 ha lande is onbewerk. 1 x Ou steen

819 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Die plaas het 4 weidingskampe en die kampe is voorsien van water. Die drade is in n redelike toestand en 200 Ha Silk kom voor. Daar kom 6 landekampe voor van 350 Ha. Die tipe lande is : Sand-leem Geen ingelyste besproeiing kom voor nie. Daar is 3 Boorgate waarvan 1 toegerus is met n dompelpomp en 2 windpompe. 1 Sinkdam en 1 Sementdam kom voor
Die plaas is gelee ongeveer 320 kilometer van Pretoria, langs die Matlabas rivier by Matjiesfontein. Die veld is deurgaans soet met groot verskeidenheid van Akasias, waarvan baie Kameeldoorns en bietjie Swarthaak. Die gemiddelde reenval is ongeveer 450 - 500 mm per jaar. Wild wat op die plaas voorkom sluit in Rooibok, Blesbok, Koedoe
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond. Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka. Wild wat voorkom is om en by 40 Koedoes, 200 Rooibokke, 13 Blouwildebeeste, 6 Rooihartbeeste, 12 Gemsbokke, 6 Elande en 'n Kameelperd. Die plaas leen hom
1628 ha Senekal plaas te koop. Hierdie is een van die beste weidingsplase in die area met bogemiddelde goeie natuurlike weiding. LANDE: 400 ha 500 mm Diep lande wat l in n Noord/Suid rigting waar hulle hoofsaaklik mielies en sonneblom produseer. WEIDING 1150 goedopgepaste gemengde rooigras weiding. AANGEPLANTE WEIDING 30 ha Erogrostis lande 70 ha

407 m² Farm in Rosendal

Ficksburg, Free State

Rosendaal plaas 407 ha waarvan 125 ha ploegbaar is. 3 Grond damme, 1 sementdam en 3 fonteine. Binneplaas in 'n pragomgewing. Een grens reeds wildwerende draad.

Welverdiend Farm For Sale

Carletonville, Gauteng

Is jy opsoek na 'n weidingsplaas vir jou beeste, dan is hierdie 352ha weidingsplaas net 40km buite Potchefstroom dalk net die regte een vir jou. Die heinings rondom die plaas sal moet oorgespan word en daar is een boorgat wat nie toegerus is nie. Die gebied is bekend vir sterk water. Daar is geen krag op die plaas nie. Verder is daar 'n ou
85ha Weidingsgrond in Klerksdorp omgewing. Die plaas het 25ha oulande wat jy kan gebruik om voer aan te plant. Hierdie is ideaal vir 'n jongman wat op sy eie stukkie grond wil begin boer. Daar is 4 boorgate waarvan 2 toegerus is met 'n windpomp en 'n dam. Daar is 'n Eskom 3-fase kragpunt wat aangeskakel kan word (indien jy krag sou benodig). Op
Plaas is 25 km vanaf Sentrum op die Inkermanpad met 4 km aangrensend aan Matlabas. Hoofsaaklik rooigrond met sandleem gegolf met meestal gelykgrond. Bome wat voorkom: Maroela, Hardekool, Vaalbos, Swart- en Geelhaak, Sekelbos, Rosyntjiebos, Kameeldoorn, Soetdoorn, Blinkblaar, Vaderlandswilg en Huilbos. Wild: Eland, Waterbok, Koedoe, Blouwildebees
Groot soetveld plaas by Rooibokkraal naby Limpoporivier. Gelykplaas met verskeidenheid bome bv. Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matloppie, Huilboom en verskeie Akasiebome en reg rondom wildwerend toegespan. Verbeterings: Groot 5 slaapkamer plaas woning, +- 500m2 met studeer-, eet-, sitkamer en groot kombuis, ingeboude kluis, 8 lugversorgers
Plaas
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)