O/187 Malebone Park Private Reserve 10km buite Bela Bela
12,5 ha erf in die park wat 250ha groot is. Voltitel erwe te koop.
Water word voorsien deur die park se private boorgate, Eskomlyne is beskikbaar en is op pre paid vir al die erwe.
5% van die totale erf oppervlakte mag vir die huis omhein word.
Hierdie is 'n wildsplaas en daarom word geen tro...
Die plaas bestaan uit 4 weidingskampe en die kampe is van water voorsien. Geen aangeplante weiding kom voor nie.
Daar kom 200 ha se lande kampe voor. Die tipe lande wat voorkom is sand leem.
Daar is ook 4 Boorgate en 1 is toegerus met n dompelpomp. 2 Gronddamme kom voor. 5 Sementdamme
Daar is n 1500 vkm meter se woonhuise voorkom.4 Store, 10
Hierdie huis in Petrus Steyn staan bekend as die ou Pastorie.
Dit het n kollosale tuin orals met mooi skatte weggesteek. n Pragtige waenhuis, twee braai areas, boorgat asook n watertenk en drukpomp.
Die kombuis het n koolstoof en aparte opwas area.
Dit is n groot volume huis met baie spasie. Drie slaapkamers waarvan een badkamer en-suite is met n b...
Het jy nog altyd gedroom daarvan om op 'n rustige plek te bly en jou droom huis te bou? Wel dan is die vir jou. Die grond bestaan uit 3000m2, met n metaal stoor van 94.5 m2 met 'n sement fondasie. Daar is alreeds krag, water en riool voorsiening. Daar is ook 'n fondasie en goed gekeerde planne vir 'n een slaapkamer meenthuis ook. Die grond is in 'n...
Spog Wildsplaas/Lodge
Uitmentende geleentheid wat vir jou wag! Hierdie Wildsplaas/Lodge en selfs Trou 'Venue' is geleé naby die Loskop Vallei. Hierdie eiendom het 'n kapel met 'n saal wat sowat 150 mense kan akkommodeer.
Hierdie Wildsplaas se woonhuis is 'n pragtige dubbelverdieping huis met die meubels ingesluit.
Groot inloop koelkamers vir die k...
Het jy nog altyd gedroom daarvan om op 'n rustige plek te bly en jou droom huis te bou? Wel dan is die vir jou. Die grond bestaan uit 3000m2, met n metaal stoor van 94.5 m2 met 'n sement fondasie. Daar is alreeds krag, water en riool voorsiening. Daar is ook 'n fondasie en goed gekeerde planne vir 'n een slaapkamer meenthuis ook. Die grond is in 'n...
PRYS DRASTIES VERLAAG. TEELPLAAS STAP IN EN GENIET BOERDERY GROOT 822 HEKTAAR R8,500,000-00
LOPENDE SAAK PLAAS BESTAAN UIT 12 GEDEELTES WAT N EKONOMIESE EENHEID VORM. NATUUR IS GOLWEND MET PLAT GEDEELTES, MOOI BOSVELD, GROOT VERSKEIDENHEID GROOT BOME, BAIE BENUTBARE BOME EN STRUIKE WAT BLARE BEHOU IN DIE WINTER MAANDE. GEMENGDE BOSVELD- EN
Daar is 5 weidingskampe en al 5 kampe is voorsien van hul eie water. Die drade is in n Goeie toestand en 2.4 meter wildsomheining. Daar is ongeveer 24 ha se landekampe. Die tipe grond wat voorkom is rooi turfgrond en swart turf. Geen besproeiing kom op die plaas voor nie.
9 Gronddamme, 5 Sinkdamme, 11 Boorgate waavan 3 toegerus is met windpompe, 2
78Ha cattle farm with 7 camps and water in camps. Cattle handling facilities and cattle fenced. Mostly grass fields with few trees. Seasonal stream over farm. Pump water from stream to cement dam. 1 Equipped borehole for household and water tanks. 3 Bedroom house with beautiful kitchen. Hut, lapa with braai. Lots of paving. 2 Sheds. Staff quarters....
342 Hektaar Weidingsplaas in die Heilbron distrik in die mark.
Hierdie plaas is ongeveer 10 km vanaf Heilbron en word hoofsaaklik vir bees en skaapboerdery gebruik.
14 Weidingskampe met goeie gemengde rooigras weiding, met n grootvee-eenheid van 4 ha. Al die kampe is met water toegerus.
40 ha ou lande asook 40 ha erogrostis lande.
Voerkraal vir