Hierdie 5517 ha Koup Karoo plaas se topografie bestaan lae rante, vlaktes, leegte veld en droee riviere.
Twee groot riviere loop deur die plaas en verskeie kleiner leegtes waar soetdoringbome, struike en grasse groei soos Bloubuffel, Langbeen- en Kortbeenboesmangras. Die rantagtige gedeeltes is tipiese gemengde Karoo bossieveld. Ten spyte van die
Hierdie woonstel is gelee in die Versorgings Afdeling van Zambezi Aftree Oord.
Die woonstel bestaan uit n oopplan kombuis en woon area, een slaapkamer met n badkamer, stoep wat uitloop op n grasperk. Hierdie is ook n rystoel vriendelike eenheid.
Die maandelikse heffing sluit in 15 etes per maand, skoonmaak dienste eenmaal per week asook die was
THE PERFECT BEACH FRONT APARTMENT
This lovely, beachfront apartment is situated on the 2nd floor with stunning sea and mountain views.
Offering a sunny open plan living room and kitchen area. Sliding doors opening up to the beautiful views!
Two bedrooms and two bathrooms. Secure parking and good security.
Swimming pool and braai facilities in the c...
1757 - Wildsplasie te koop by Radium
Goeie wildheining
3 x hout huise plus aparte gaste ablusie blok
3 x boorgate
2 x gronddamme
Wildskuilings
Perdestalle
Hoenderhokke
Afdakke en skuur vir implemente
Elektriese heinings by huis en by 1 hektaar besproeiings area vir lusern, mielies en ander gewasse.
Volledige lys van los goedere wat nie deel van
2194 19ha plot te kromdraai, Thabazimbi distrik te koop.
Eskom 3 fase krag. Nuwe heinings van 1.8m. Het R700 000 gekos.
1 Boorgat met baie sterk water wat toegerus is met 'n dompelpomp.
5 ha onder besproeiing. Opgaardam en watertenk vir huis.
5 Slaapkamer huis, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis.
Buite geboue, stoorkamers, hoenderslagpale
Eiendom baie goed geleë, naby vier rigting kruising van die hoof teerpad,geskik vir verskeidenheid besighede soos Algemene Handelaar, Slaghuis, Brandstof Depot,Restaurant,ens van genoemde besighede was al in die verlede op die perseel bedryf sentraal geleë vanaf die dorp en Trust gebied. Rustige Bosveld atmosfeer, Eskom krag, Toegeruste Boorgat
Bees / Wildplaas in die Nylstroom omgewing.
733Ha - 2 aktes.
500Ha wildwerend omhein en 230Ha beeswerend omhein.
Daar is n gedeelte wat geskik is vir aanplanting van lusern, mielies, groente, ens. Pad sny plaas in 2 dele.
3 Boorgate met Yanmar enjins toegerus - voorsien 2 sementdamme van water. 1 Boorgat met windpomp toegerus vir water aan die
3698 Ha
Pragplaas gelee tussen die berge tussen Fraserburg en Beaufort Wes.
Goeie gemengde veld met smaaklike bossies, goeie mengsel gras en doringbome.
Plaas is verdeel in 9 kampe met goeie watervoorsiening.
Die werf en bestaan uit 2 x woonhuise, stoor met moderne wolskeerhuis, pakkamers en arbeidershuis en veekrale.
Hierdie is een van die
Beskikbaar van 1 Feb 20231 Slaapkamer woonstel te huur vir enkel persoon in� die hartjie van Maroelana.Perfek gele� naby �the Club� sentrum met planet Fitness, Woollies en restaurante asook �Forest Walk� sentrum met Checkers ens.Loopafstand vanaf �The Village� area in Hazelwood.�- 1 Slaapkamer- 1 Badkamer met stort- Kombuis / Sitkamer- Patio
Hierdie oulike eiendom is loopafstand van THE Club met al sy lekker restorante en winkiels met Menlyn en Brooklyn net om die hoek. Die 2 Slaapkamer 2 badkamer huisie is deel van 'n groter eiendom maar het wel sy eie tuin en parkering vir 2 karre. Die onderste gedeelte van die huis bestaan uit 'n kombuis, eetkamer gedeelte en woonkamer gedeelte en