van

1880 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  van
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

819 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Die plaas het 4 weidingskampe en die kampe is voorsien van water. Die drade is in n redelike toestand en 200 Ha Silk kom voor. Daar kom 6 landekampe voor van 350 Ha. Die tipe lande is : Sand-leem Geen ingelyste besproeiing kom voor nie. Daar is 3 Boorgate waarvan 1 toegerus is met n dompelpomp en 2 windpompe. 1 Sinkdam en 1 Sementdam kom voor

2 Bed Rietondale Apartment To Rent

Pretoria Central, Gauteng

Mooi opgegradeerde 2 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 2 slaapkamers, 1 moderne badkamer en oopplan kombuis met ruim woon vertrek. Klein stoepie. Pre-paid elektrisiteit en water. 2 Veilige parkeerplekke. Bediende toilet en stort. Gelee in Rietondale met maklike ...

Zwawelpoort Plot For Sale

Pretoria East, Gauteng

UITSONDERLIK! Van die mooiste kleinhoewes in die Zwavelpoort. redelik hoog op en fantastiese uitsig oor die poort en Mooikloof.Heelwat verbeteringe aangebring.* Behoorlike elektriese heining rondom die hele 4,2 Ha. 22 drade plus 10 op grondvlak.* Swaar toegangshek, plaveisel en 4 kolligte.* 3 Fase krag, Kragopwekkerkamer, ondergrondse pype vir
Die plaas is gelee ongeveer 320 kilometer van Pretoria, langs die Matlabas rivier by Matjiesfontein. Die veld is deurgaans soet met groot verskeidenheid van Akasias, waarvan baie Kameeldoorns en bietjie Swarthaak. Die gemiddelde reenval is ongeveer 450 - 500 mm per jaar. Wild wat op die plaas voorkom sluit in Rooibok, Blesbok, Koedoe

3394 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

3394 ha Besproeiingsplaas in die Harrismith distrik in die mark. Hierdie plaas is naby Warden in die Oos-Vrystaat geleë in n hoë reënvalstreek, een van die beste boerdery areas in Suid-Afrika. Al die plase l aan die rivierfront van die Corneliusrivier. Van die 3394 hektaar is 1480 ha lande waarvan 500 ha besproei word. Die besproeiing word gedoen

980 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Die grootte van die plaas is 980 ha, en die plaas bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water met sementkrippe Drade is in n baie goeie toestand (1,2 m hoog) 2 Kampe - ongeveer 250ha - het wildsheining 30 Ha aangeplante rog 45 ha aangeplante hawer Lande: 2 Landekampe Geen ingelyste besproeiing

3 Bed Klipkop Farm For Sale

Bronkhorstspruit, Gauteng

Klipkop Juweel!! Beproeiingsplaas op Lynnwoodweg verlenging.Professioneel ontwikkel en baie netjies.Tans n stoetplaas vir Suid Afrikaanse Kampioene Wit Dorper Skape. Kan intensief tot 400 skape akkommodeer.Skape is uitgesluit maar insluiting van n topgehalte teeltrop kan onderhandel word.Sal ook baie ideaal wees vir enige ander intensiewe klein
AVAILABLE IMMEDIATELY 2 BED X 2 BATH APARTMENT POLISHED PORCELAIN TILES UNDER COVER BASEMENT BAY STOREROOM INCLUDED IN BASEMENT
This large plot gives you many possibilities. Think outside the box. This could be the opportunity you have been waiting for.
2199 - 20ha plaas buite Bela Bela Ongeveer 1000 pekanneut bome, 3 verskillende variteite. Bome is in blokke aangeplant, 500 bome 8 jaar oud en 500 bome 4 jaar oud. Reeds in produksie Bome is onder mikro-besproeiing. Neutkraker toerusting. 2 Toegeruste boorgate, 1 vir huislike gebruik en ander boorgat vir die pekanneute. Opgaardam, watertenks. Moede...
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)