van

1880 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  van
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Spacious apartment in Van Riebeck for rent
3205 ha Wildsplaas naby Ellisras te koop. Hierdie pragtige plaas kan vir wild- of beesboerdery gebruik word. Tans word dit as wildsplaas gebruik met n 1000 hektaar gelektrifiseerde buffelkamp met elektroniese hek, asook pragtige buffel-hanteringsgeriewe, sorteerkampe, buffelteelkampe en boma. Vrystellings permitte is in plek. Op die oomblik is daar...

342 ha Farm in Vrede

Vrede, Free State

342 Hektaar Weidingsplaas in die Heilbron distrik in die mark. Hierdie plaas is ongeveer 10 km vanaf Heilbron en word hoofsaaklik vir bees en skaapboerdery gebruik. 14 Weidingskampe met goeie gemengde rooigras weiding, met n grootvee-eenheid van 4 ha. Al die kampe is met water toegerus. 40 ha ou lande asook 40 ha erogrostis lande. Voerkraal vir

56 ha Farm in Koster

North West, North West

Wegbreek plasie. Die groote van die plaas is 56 Ha. Die eiendom is sentraal geleë, 53 km van Rustenburg en die prys is R2.5 miljoen. Die Binne plaas het 'n uitstaande uitsig oor die dam, mooi bosveld verskeidenheid, inheemse bome, wild omhein, 4 Boorgate, een toegerus (sterkte onbekend) en Staal vee-hanterings-geriewe. Die huis is by 'n Fontein en

592 ha Farm in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

592 ha in die Heilbron distrik in die mark. Hierdie 592 ha plaas is 4 km wes van die dorp Petrus Steyn in die Oos-Vrystaat. Daar is 360 ha goeie swaar leem lande waar geenbewerkingsboerdery al vir die laaste 6 jaar toegepas word. Deur middel van bewaringsboedery is hierdie lande pragtig opgebou. Kyk gerus na die fotos om die grondstruktuur asook

6 Bed Bethelsdorp House For Sale

Port Elizabeth, Eastern Cape

Be a part of history and live among a quiet community in this historical village of Bethelsdorp. Founded in 1802, Bethelsdorp is a vibrant suburb of Port Elizabeth, now known as Gqeberha, where many of the Van der Kemp-era descendants of yester-year still live. The Van der Kemp Memorial Church is still very much the spiritual centre of Bethelsdorp

Strand Commercial Property To Rent

Strand & Gordons Bay, Western Cape

68m� Retail To Let in Van Ryneveld

1274 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Gemengde weiding met diep rooi g rond. Hierdie plaas is inn baie goeie toestand en daardie persoon wat hier koop kan werklik net instap en begin boer . 1274 ha Vee plaas in die Petrusburg /Perdeberg distrik. Plaas bestaan uit 3 dele. Veeplaas met 13 weidings kampe met water in alle kampe. Drukgang en krale van bees te is baie mooi. 10 Boorgate

3 Bed Montana House For Sale

Pretoria North, Gauteng

Aftree oord in die noorde van Pretoria met 24 uur sorgsentrum, Eetsaal, Ontspanningsaal(verskeie aktiwiteite) Sitkamer, Haarsalon Aftree oord wat klem le op die versorging en ondersteuningsdienste wat werklik 'n verskil maak aan die lewenskwaliteit van die oord se inwoners.
EXCLUSIVE TO JAWITZ PROPERTIES! Fantastic location to build your dream home!!
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)