van

1880 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  van
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

2 Bed House in Calvinia

Calvinia, Northern Cape

Gebou en woonstel te koop in Niewoudtville Hierdie winkel staan bekend in Niewoudtville as Klaasneustrading. Aan die voorkant van die gebou is die winkel gedeelte en aan die agterkant van die gebou is die 2slaapkamer woonstel. Hier kan jy werk en bly in 'n rustige klein dorpie weg van die graas van die Stad. Daar is los toerusting wat apart gekoop
2 Slaapkamer meenthuis, 1 badkamer, kombuis,oop plan eet/woon vertrek met privaat tuin en toesluit motorhuis.Gelee binne 600 m van Puk (wes) ingang.Veilige sekuriteits kompleksSkakel vandag nog vir besigtigingNexor Eiendomsagentskap sal U help om die regte eiendom te bekom vir elke klient. Nexor eiendom spesialiseer in top gehalte eiendomme asook
Spacious 2 bedroom apartment in a secure and popular complex. This apartment comprises of 2 bedrooms, a bathroom and a spacious open plan living and kitchen area. The complex also features a swimming pool, braai-areas, a boma, a laundry, CCTV cameras and 24 hour security guard

Farm in Musina

Musina and Limpopo Valley, Limpopo

Die eiendom is gedeeltes 33,34, 35 3n 48 Havre, Tshipise in die distrik van Musina in die Limpopo provinsie maar staan bekend as Njalaskop met totale grotte van 90 hk ongeveer 33km van Musina. Die eiendom is omhein met 'n 17 draad wildwerende heining, twee toegeruste boorgate wat ongeveer gesamentlik 5000 lt per uur lewer. Die huis is n

4123 ha Farm in Louis Trichardt

Makhado (Louis Trichardt), Limpopo

4124 ha Bosveld plaas naby Waterpoort in Limpopo. Hierdie plaas is in n pragtige vallei, omring deur die Soutpansberge. Om hierdie Bosveld juweel te bereik moet jy die bekende Van Collerspas neem wat vanaf Waterpoort deur die hange van die Soutpansberge kronkel, op sommige plekke tot 200m bo die Sandrivier deur die kranse. Hierdie pad is in 1955
Die ee3nheid is ideaal vir die enkel persoon wat nogsteeds deel wil wees van die gesellige atmosfeer van die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord.Fasiliteite:24 Uur sekuriteitBiblioteekKombuisKioskEetsaalKoffiekroegSorgsentrumHaarsalinSkoonheidsalonKliniek en vele meer
ERF IN DIE LANDELIKE GROTER ORANIA BESKIKBAAR. ONAFHANKLIK VAN ESKOM. SKEP JOU EIE DIENSTE MET O.A SONKRAG. PRAG UITSIG! ERVAAR PLAAS! LOOPAFSTAND VAN SKOOL EN KAFEE.

3 Bed Orania House For Sale

Hopetown, Northern Cape

SEEFF EIENDOMME IN ORANIA BIED AAN:LUUKSE 3 SLAAPKAMERHUIS, 2 BADKAMERS, GROOT EN MODERNE KOMBUIS, OPWASAREA, REUSE BRAAIKAMER MET EIE SITKAMER, FORMELE SITKAMER, STUDEERKAMER MET INGEBOUDE LESSENAAR EN KASTE, DUBBEL GARAGE, WATERVERKOELINGSTELSEL, PRAGTIGE TUIN EN UITSIG.ONDERHEWIG AAN VERBLYFRE EN ALLE RE�LS VAN ORANIA.HIERDIE IS 'N

Meerhof Plot For Sale

Hartbeespoort, North West

ALLEEN MANDAAT!! Kom bou u droom huis op hierdie 950m2 waar veiligheid, rustigheid en 'n ongelooflike mooi plaas omgewing vir u wag. Oop ruimtes skep, 'n idiliese gevoel van vryheid sonder die wete dat u ver van alle bedrywighede soos skole, kerke, winkelsentrums en al die aktiwieteite wat Hartbeespoort dam u bied. Dit is nou u laaste kans om deel

11361 ha Farm in Brandvlei

Brandvlei, Northern Cape

Plaas Naroogna is besonderse plaas wat in die hartjie van die Boesmanland geleë is. Naroogna is 25km van die naaste klein dorpie Brandvlei af. Brandvlei het alles wat mens broodnodig het. Uit die boerdery se oogpunt uit, is die twee koperasies op die dorp verseker aanwins. Naroogna is 175km vanaf Calvinia, wat twee keer Brandvlei se grootte is, en
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)