van

1880 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  van
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

2 Bed Townhouse in Tergniet

Klein Brak And Tergniet, Western Cape

Nuwe ontwikkeling , plot en plan in die hart van Tergniet. Verskeie bouplan opsies beskikbaar. Patio met pergola. Hier is die geleentheid om die eiendomsmark te betree in die baie gewilde Tuinroete. Meenthuise van 2 tot 3 slaapkamers in aanbouing in die Tergniet area. Pryse wissel vanaf R1,250 000 tot R1,670 000. Om jou erf te bespreek, kontak my

1385 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

Waterryke 1385ha -weidingplaas, geleë op die eskarp van die Drakensberge in die Noordoos-Vrystaat, aan die bolope van die Wilgerivier. Watervoorsiening is uitstekend en sluit in n dam met n oppervlak van 15 ha, asook 2 kleiner damme wat uitstekende forelhengel kan toelaat. Weiding bestaan uit hooglandgrasveld met klowe, vleie en platoweiding

Pretoria Plot For Sale

Pretoria Central, Gauteng

UITSTEKENDE BOUGELEENTHEID! Hierdie is 'n NAALD IN N HOOIMIED! SKAARS SOOS HOENDERTANDE!UITSONDERLIKE ERF VAN 3800 vk m in 'n klein SEKURITEITS KOMPLEKS VAN NET 4 ERWE.- Daar is reeds op die ander 3 erwe gebou en is nuwe moderne Plaashuisstyl huise. Huisplanne ingesluit,wat in gevorderde stadium van goedkeuring is. Nog net terreinplan wat gedoen
VACANT LAND IN VAN DER KLOOF. This plot is situated between two well build houses, on the foot of Ribbokrant in Van der kloof. It has a view of the dam and wall fence on western side. Lovely quiet neighborhood.

403 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

1812 - 403 ha Bees skaap bokplaas met landerye. Tussen Settlers en Marblehall 120 ha ploegbare land turfgrond 46 ha sandgrond - ook vir plant 4 Boskampe en 3 kampe van 4ha elk Skaapkamp van 26ha Beeswering om die plaas. Eskom3 fase krag Groot oop stoor van 6m x 12m Skaapkraal en bees hanterings fasiliteite 5 Boorgate, 1 toegerus ongeveer 9000

Kranspoort Plot For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige stukkie grond in die hart van die bosveld is nou beskikbaar. Die erf is in 'n bekende singel met n lieflike uitsig. Die prys is baie kompeterend en die boorgat is n absolute wen. Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is gele� op 'n Eco Wild Life Estate. Natuur

Kranspoort Plot For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige gelyke stukkie grond in die hart van die bosveld is nou beskikbaar. Die erf is in 'n bekende singel met n lieflike uitsig. Die aansluiting by die hoofpad is naby. Die prys is baie kompeterend en grondwerke is minimaal. Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is

Kranspoort Plot For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige gelyke stukkie grond in die hart van die bosveld is nou beskikbaar en roep jou naam. Die erf is in 'n popul�re singel en oorkant n park wat verseker dat u 'n asemrowende uitsig sal beleef.Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is gele� op 'n Eco Wild Life

Kranspoort Plot For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige gelyke stukkie grond in die hart van die bosveld is nou beskikbaar. Die erf is in 'n bekende singel met n lieflike uitsig. Die aansluiting by die hoofpad is naby. Die prys is baie kompeterend en grondwerke is minimaal. Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is

Vanrhynsdorp Farm For Sale

Vredendal, Western Cape

LIEFLIKE NAMAQUALAND PLAAS 6.257Ha Namaqualand Plaas gele� 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp. Die plaas is in total omhein, jakkalsproef, heeltemal gepak met klip en is geldeeltelik ge�lekrifiseerd. Van die heinings is splinternuut en onslangs gespan. Daar is genoegsame water op die plaas en daar �n baie goeie infrastruktuur in plek. VELDTIPE
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)