35ha Bosveld saai- en veeplaas weerskante van die pad. 4 Slaap- en 2 badkamer huis met woonvertrek. Werkers kwartier, stoor, drukgang en kraal asook sementdam en 2 krippe. 4 Kampe waarvan 12ha bewerkbare grond is, vir die aanplant van mielies, koring en groente en 2ha onder pekanneut bome.
Klein wild en rooibokke is seisoenaal en vlakvarke en
Onontwikkelde plaas in die Elandsberg wildresservaat met baie mooi natuurskoon +- 7km van Rooiberg af. Eienaar het besigtigingsregte op die groter Elandsberg resservaat.
Hierdie is 'n bergplaas met baie klowe en uitsonderlike uitsig.
Hier kom 'n wye verskeidenheid Bosveld bome voor en die wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, Zebra, Ribbok, Roan
416 ha by Aberfeldy in die Harrismith distrik in die mark.
Hierdie plaas is ongeveer 14 km vanaf Kestell.
Daar is 160 ha hoë potensiaallande met n 5-6 ton per hektaar langtermyn gemiddelde opbrengste op mielies. Daar is laas jaar kalk toegedien. Die kontoere is deur Chris van der Merwe gemaak.
Die drade van die plaas is in n goeie toestand
PRYS DRASTIES VERLAAG. GASTEPLAAS/SKIETOPLEIDINGSENTRUM, ONTSPANNINGS ATMOSFEER MET VERSKEIE BESIGHEID GELEENTHEDE GROOT 55HA, PRYS R5500,000-00 70KM VAN RUSTENBURG. HOOGS AANVAARBARE TEN VOLLE ONTWIKKELDE EIENDOM. BINNEPLAAS (4 TITELAKTES), UITSTAANDE NATUUR MET VERSKEIDENHEID GROOT INHEEMSE BOME. GRENS AAN RIVIER. EIENDOM IN TOTAAL WILDOMHEIN
Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in die bos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak
Prag plaas in die hartjie van Magalies,3 house, 2 word verhuur, een met 2 woonstelle by groot dam 3 hecktar, 6 boorgate 4 toegerus, elke kamp natuurlike damme waarvan 2 standhoudend voledig toe sluit met kamera system een in aanbou, voetspore 2, gereedskkap stoor 4 voledig met laaibanke hoog en laag, 5 water in al die kampe, gerigestreurde dam
Aftree oord in die warm noorde van Pretoria wat klem le op versorging en ondersteuningsdienste wat werklik 'n verskil maak aan die lewenskwaliteit van die oord se inwoners. Naby aan winkel sentrums en die N1. -Moderne en volledig toegeruste 24-uur sorgeenheid -Mediese spreekkamer(algemene praktisyn en fisioterapeut) -Eetsaal -Ontspanningsaal vir
ERF 820, 7 Martin van Tonder Avenue, Corner Arthur Mac Donald street, Edleen Extension 3, Kempton Park.
- Large 1119 m2 corner stand (excluding sidewalk)
- Highly valued and sought after lifestyle residential area
- Last vacant stand in upmarket developed security access-controlled residential neighbourhood
- Perfect for Investors, Developers or
Die plaas bestaan uit 1076 ha en is gelee in Dealesville distrik. Daar kom 12 weidingskampe voor met 11 kampe wat van water voorsien is.
Drade van die kampe is in 'n goeie toestand. Beskik oor veehanteringsgeriewe. 6 Boorgate waarvan 5 toegerus is.
3 Steen damme. Geen woonhuis kom op die plaas voor nie. 350 ha lande is onbewerk. 1 x Ou steen