van huur

6 properties
Searches related to "Van Huur" :

Van Huur

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  van huur
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

2 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

2 Slaapkamer eenheid te huur in Bonniepark. Huurder moet bo 55 wees. Lieflike veilige aftree oord bekend as Bonniepark het hierdie woning te huur.2 Kamers sonder ingeboude kasste maar die eienaar voorsien wel losstaande kasste. Heerlike oop leefvertrek met teelvloer en lekker binnebraai vir sommer enige dag. Oopplan kombuis met ingeboude kasste

1 Bed Maroelana Apartment To Rent

Pretoria Central, Gauteng

Beskikbaar van 1 Feb 20231 Slaapkamer woonstel te huur vir enkel persoon in� die hartjie van Maroelana.Perfek gele� naby �the Club� sentrum met planet Fitness, Woollies en restaurante asook �Forest Walk� sentrum met Checkers ens.Loopafstand vanaf �The Village� area in Hazelwood.�- 1 Slaapkamer- 1 Badkamer met stort- Kombuis / Sitkamer- Patio
Die woonstel is ideaal vir 'n enkellopende persoon. Oop plan leef area en kombuis met 'n 2 plaat stoof en oond. Groot slaapkamer met ingeboude kaste, en 'n badkamer wat ook ingerig is vir 'n wasmasjien. Ongelukkig word geen honde toe gelaat nie. Die woonstel word verhuur met 1 toesluit motorhuis. Water en Krag is ingesluit slegs vir 'n enkel. Indie...

2 Bed Klawer House For Sale

Vredendal, Western Cape

Hierdie eiendom is 'n baie goeie beleging as jy na 'n eiendom soek wat vir jou 'n huurinkomste kan gee. Die Wooning bestaan uit 4 eenhede 1ste Eenheid bestaan uit 2slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis. 2de Eenheid bestaan uit 3slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis 3de Eenheid bestuun uit 2slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis 4de...

3 Bed Bo Dorp House To Rent

Rustenburg, North West

3 Slaapkamer huis in Bo-dorp te huur met groot dubbel motorhuis. Die huis is in 'n pypsteel met die motorhuis voor by ingang en die huis agter met ingeboude braai aan regter kant en wendy huise vir stoor en kuier area agter dit. Die huis se uitleg is uniek maar eenvoudig wat die huis baie moontlikhede gee vir die regte mense wat die spasie tot
4 Slaapkamer huis te huur in Magalieskruin , bokant Braam Pretorius straat. Hierdie lieflike gesinswoning bied 4 ruim slaapkamers met groot ingeboude kaste, 2 pragtige badkamers , oopplan kombuis met baie ruim leef area en 'n een slaapkamer "Grannyflat " vir ouma of oupa of selfs boet of sus wat net bietjie op hul eie wil wees .Buite is 'n
Van Huur
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)