baie mooi

66 properties
Searches related to "Baie Mooi" :

Baie Mooi

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  baie mooi
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed House in Boshof

Boshof, Free State

UITSTEKENDE BELEGGINGS EIENDOM Eiendom bestaan uit Woonhuis en besigheid in een. Hierdie eiendom gelee in besige hoofstraat Baie mooi nuut gerestoureerde eiendom. Erf 743m2 Woonhuis bied 3 slaapkamers met ingeboude kaste Baie mooi badkamer, mooi kombuis met nuwe kaste, waskamer. Mooi vloerteels en matte en lekker sonnige voorstoep. Besigheid met 2
Uitsonderlike mooi onontwikkelde stuk grond naby Thabazimbi in baie mooi boomryke area met sterk water. Baie mooi uitsig met rantjieveld met Koppie en Vlakte. Twee boorgate waarvan 1 toegerus en baie sterk. Die grond vorm deel van 'n ontwikkeling met eie Titelakte. Wye verskeidenheid bosveldbome, onder andere: Hardekool, Tambotie, Boekenhout
'n Baie mooi bergplaas met uitsonderlike uitsigte regoor die Bosveld. Die plaas is 7 km op die Rooibokkraal pad met 'n eie Serwituut wat toegang baie vergemaklik. Dit is egter 'n Binneplaas vir sekuriteitsdoeleindes. Die plaas is hoofsaaklik berge met baie mooi klowe en 'n gedeelte gelykgrond. Bome wat op die plaas voorkom is Hardekool, Tambotie
Baie mooi wildsplaas, goed opgepas, min bosindringing. Gelykplaas met Koppie en baie mooi uitsigte. Soetveld met rooigrond en groot verskeidenheid bome Maroelas, Knoppiesdoorns, Hardekool, Geelhaak, Blinkblaar, Matoppie en Akasiaveld. Heelwat Rooibokke, Koedoes en baie Kleinwild en varke. Geen Eskom krag, wel sonpanele met invertor vir woonhuis
Baie mooi Eco-plaas met groot verskeidenheid mooi bome en besonderse uitsig oor die berge en klowe. Rooibos, Hardekool, Knoppiesdoring, Blinkblaar en vele ander tiepiese bosveld bome. Baie mooi soetveld op die gelyk gedeelte van die plaas, en effens suur teen die berg. Wildsoorte wat voorkom is Rooibokke, Koedoes, Zebras, Blouwildebeeste

3 Bed Doornpoort House To Rent

Pretoria North, Gauteng

Baie mooi en groot 3 slk , 2 badkamer huis te huur in die immrgewilde Montana Estates. Moenie die geleentheid misloop om die pragtige , ruim en veilige woning te besigtig nie. Dis huis is kompleet met 'n enorme motorhuis, swembad, lapa en baie mooi en groot tuin. Bel my gerus om te besigtig

253 ha Farm in Clarens

Clarens, Free State

Baie mooi plaas met pragtige uitsig oor die berge beskikbaar in Clarens. Die plaas is baie goed geleƫ in 'n veilige omgewing en ideaal geskik vir toerisme. Die groot 5 slpk, 3 badkamer sandsteen huis is baie netjies met elektriese omheining. Daar is 4 boorgate en 2 dompelpompe, sink en verskeie gronddamme wat water voorsien aan die wild op die
Baie mooi 1 slaapkamer eenheid in Bougainvilla Aftree Oord beskikbaarFasiliteite:HaarsalonSkoonheidsalonBussie na winkelsKioskKoffiekroegEetsaalKerkdiensteFrail careKliniekRolstoel vriendelikSekuriteit
baie mooi bachelor kamer dadelik beskikbaar in Bougainvilla Aftree Oord in die Diens Sentrum naby alle fasiliteite geleeFasiliteite:Frail CareHaarsalonSkoonheidsalonKombuisKerkdiensteBussie na winkelsBiblioteek en vele meer
Baie mooi eenheid in Bougainvilla Aftreeoord dadelik beskikbaarFasiliteite24 uur SekuriteitBiblioteekKoffiekroegEet / gemeenskapsaalHaarsalonSkoonheidsalonSorgsentrum, en vele meerSkakel om teleurstelling te voorkom
Baie Mooi
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)