Baiemooi plaas te koop - Heilbron distrik.
120 ha.
Kromelmboogspruit loop deur plaas.
60 ha Lande.
60 ha Weiding.
3 Kampe.
Boorgat met Windpomp.
10km vanaf Heilbron.
50km vanaf Sasolburg.
DRINGENDE VERKOOP!
Kontak Arina Slabbert vir meer inligting.
Kom kyk gerus na die mooi eengheid in die gewilde Bougainvilla aftreeoord in Montana Tuine.Dis baie naby gelee aan Kollodane winkelsentrum asook Die Montana Hospitaal.Fasiliteite:24 uur sekuriteitBiblioteekHaarsalonSkoonheidsalonKioskKoffiekroegVersorgingsentrumKliniet & DokterBussie na winkelsKombuisGemeenskapsaal en vele meer
Lovely 3 bedroom apartment in prestigious retirement resort. Open plan living area and kitchen. 1 Garage A must see!!Baiemooi 3 slaapkamer wooneenheid in gesogte aftree-oord. Oopplan leefarea en kombuis. 1 Garage
65 hektaar wildsplaas ongeveer 30 kilometer van Northam.
Besonderse mooi stuk grond met gemengde soet- en suurveld.
Baie sterk weiding geskik vir bees en wild.
Gelyk plaas met mooi uitsig oor berge.
Grondtipe:
1/3 turf en res rooigrond.
Reenval:
600 mm per jaar
Groot verskeidenheid bosveldbome, onder andere:
Hardekool, Rooi Ivoor, Maroela, Rooibos
Onontwikkelde plaas in die Elandsberg wildresservaat met baiemooi natuurskoon +- 7km van Rooiberg af. Eienaar het besigtigingsregte op die groter Elandsberg resservaat.
Hierdie is 'n bergplaas met baie klowe en uitsonderlike uitsig.
Hier kom 'n wye verskeidenheid Bosveld bome voor en die wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, Zebra, Ribbok, Roan
Baiemooi plaas te koop in Heilbron distrik.
269 ha.
Kromelmboogspruit loop deur plaas.
Gronddam, sowel as sement dam en windpomp.
120 ha Lande.
150 ha weiding.
3 Kampe.
10 km vanaf Heilbron en 50 km vanaf Sasolburg.
DRINGENDE VERKOOP !
Kontak Arina Slabbert vir meer inligting.
Mooi opgegradeerde 2 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 2 slaapkamers, 1 moderne badkamer en oopplan kombuis met ruim woon vertrek. Klein stoepie. Pre-paid elektrisiteit en water. 2 Veilige parkeerplekke. Bediende toilet en stort. Gelee in Rietondale met maklike
Gesamentlike braai area. Swembad in kompleks. Trekker om bote na water te neem. Baie netjies plekkie met mooi kaste, vloere en blinders met miskiet nette wat skuif. Moontlikheid vir opbou boontoe. Het reeds fondasie gegooi vir dubbel verdieping, het goedgekeurde planne.
Baiemooi 2 slk woonstel met fanastiese uitsig beskikbaar in Bougainvilla Aftreeoord, Montana-Tuine,2 slk, 1 badkamer, enkel afdak, oopplan kombuis / leefares met balkonMoenie uitmis op die eenheid nie. Skakel my gerus op te besigtigFasiliteite24 uur SekuriteitEetsaalGemeenskapsaalHaarsalonSkoonheidsalonKliniek / Dokter 2x per
Die baiemooi eenheid in die immergewilde Twee Riviere Aftreeord in Montana Tuine is dadelik beskikbaar vir die gewillige koperKontak my en kom kyk gerusDie eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, oopplan kombuis / leefarea, enkel garage, toegmaakte stoep, Aircon en gangkas, kaste in die garage en vele meer