baie mooi

66 properties
Searches related to "Baie Mooi" :

Baie Mooi

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  baie mooi
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

4 Bed House in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

4 Bedroom double storey tile roof house. Ceiling fans and lots of built-in cupboards. 2 bathrooms (1 en-suite). Spacious open plan living area with dining room. Open plan kitchen / scullery / laundry with cherry wood built-in cupboards. Gas stove. Lounge and study on second floor, needle work room, and main bedroom with walk in closet. 2 Balconies....

1450 ha Farm in Theunissen

Theunissen, Free State

Die plaas bestaan uit die volgende. 18 Weidingskampe en elke kamp word van water voorsien. Die drade is in n goeie toestant. Ongeveer 60ha aangeplante smutsvinger kom voor. Daar is ook 400 ha se lande, 90% daarvan is sandgrond tot sand-leemgrond. Geen ingelyste besproeiing kom voor nie. Daar kom 4 boorgate voor waarvan 1 toegerus is met n dompelpom...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Hierdie huis in Petrus Steyn staan bekend as die ou Pastorie. Dit het n kollosale tuin orals met mooi skatte weggesteek. n Pragtige waenhuis, twee braai areas, boorgat asook n watertenk en drukpomp. Die kombuis het n koolstoof en aparte opwas area. Dit is n groot volume huis met baie spasie. Drie slaapkamers waarvan een badkamer en-suite is met n

267 ha Farm in Bethlehem

Bethlehem, Free State

n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleƫ tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 20km. Misdaad is tot dusver laag in hierdie area.Hierdie plaas beskik oor 200ha leemsand

338 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Wild en ontspannings plaas! 13km van dorp - hierdie is 'n uitstaande plaas mooi natuur - groot verskeidenheid bome goeie gemengde weiding netjiese wild onheining asook veehanteringsgeriewe 2 toegeruste boorgate (Boorgate pompgesamentlik 8500 LPU - slegs pomp sterkte. Die een lewer nie 6000 Liter per uur en die ander 2500 Liter per uur - dit is nie

76 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

78Ha cattle farm with 7 camps and water in camps. Cattle handling facilities and cattle fenced. Mostly grass fields with few trees. Seasonal stream over farm. Pump water from stream to cement dam. 1 Equipped borehole for household and water tanks. 3 Bedroom house with beautiful kitchen. Hut, lapa with braai. Lots of paving. 2 Sheds. Staff quarters....

448.5 ha Farm in Ventersburg

Ventersburg, Free State

Die plaas bestaan uit 2 dele, die een gedeelte is 430 ha groot en die ander een is 18.5 ha wat as 'n geheel verkoop word. Daar is 10 weidingskampe en die kampe is met water voorsien. Die kampe se drade is in 'n goeie toestand. Daar is 50 ha se aangeplante smutsvingergras wat voorkom. Geen lande nie. Daar is ook 2 boorgate waarvan albei met windpomp...

1056 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

1819 - Plaas te koop 17km buite Modimolle in die Bosveld Slegs 2 ure se ry vanaf Pretoria. ABBA Game Lodge is gelee in die Waterberg distrik Modimolle. Selfsorg grasdakeenhede en pragtige karavaanstaanplekke en ablusie blokke Die oord bestaan reeds meer as 30 jaar en is 'n baie gewilde kuier plek in die bosveld. Pragtige groot gronddam en op die

80 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Sentraal van dorp, maklike toegang, mooi Bosveld natuur, goeie gemengde weiding, deel Wild omhein, res bees omhein. Eiendom met baie moontlikhede volgens Boerdery tipes toegepas, varkboerdery, L hoenders, skaap en Bees Boerdery, Bemarking direk aan verbruiker. 2 Boorgate stoor water, Sement dam en tenks, Sterkte van water onbekend. Voldoende water
Hierdie Pragtige stukkie grond in die hartjie van Vanrhynsdrop kan joune raak. Vir meer fotos skakel my gerus en ek stuur aan vir jou. Hierdie Kleinhoewe het 'n Woonhuis en 'n 1slaapkamer woonstel met 2 dbl motorhuis, Die kleinhoewe het ook spasie vir kleinvee of om Lusering te plant of enige iets wat jou hart begeer hier is baie moontlikhede
Baie Mooi
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)