Hierdie baiemooi 1 slaapkamer huisie is gelee in Twee Riviere Aftreeoord met 'n pragtige uitsig op die natuur reservaat.Die foto's vertel die hele storie van die mooi eenheid en is die moeite werd om te sien.Fasiliteite in die oord : Versorgingseenheid uur sekuriteitKombuis / eetsaalHaarsalonKlinniekBiblioteekKerkdienste elke SondagMarkdae, ens
Hierdie baiemooi 3 slk, 2 badk, dubbel garage, dubbel afdak is onmiddelik beskikbaar. Die baie netjiese groot eenheid is gelee reg langs die wildreservaat . Dis 'n moet om te sien. Dit is ingerig met 'n heerlike ingeboude braai en pragtige tuin.Fasiliteite :24 uur sekuriteitSorgeenheidEetsaalKioskKliniekHaarsalonBiblioteek, ens
GOED GEPRYSDE - NETJIESE RUIM WOONHUIS
Hierdie hoekerf bied, 3 slp, 1 badkamer, groot kombuis. Eetkamer, oopplan sitkamer. Lekker voorstoep. Enkel gargae met afdak. Mooi tuin en baie netjiese eiendom
Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste

Mooi opgegradeerde 3 slpk woonstel/huis - Rietondale, PretoriaGEEN TROETELDIERE! Hierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 3 ruim slaapkamers, 2 moderne badkamers , oop plan kombuis met aparte opwas/laundry. Ruim woon vertrek en eetkamer. Ingeboude kaste met baie pakplek. Stoep en tuin. Pre-paid
Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste
Baie netjiese twee slaapkamer, een badkamer woonstel in 'n baie veilige kompleks te koop. Mooi tuin, buite braai, garage wat omskep is in 'n werkskamer. onderdak parkering vir een voertuig. Very neat two bedroom, one bedroom flat to rent in a safe complex to rent. Very pretty garden. and under cover parking for one vehicle.
2 Slaapkamer woonstel beskikbaar in die gewilde Bougainnvilla aftreeoord In Montana met 'n baiemooi uitsig.Fasiliteite24 uur sekuriteitBiblioteekKoffiekroegVersorgingsentrumHaarsalonSkoonnheidsalon en vele meer