Wildsplaas gelee tussen Rooibokkraal en Derdepoort. Gelykplaas met 'n koppie met 'n baie mooi uitsig, en plaas is ook vir BTW geregistreer.
Die plaas het +- 5km rivierfront aan Marikorivier.
Bome wat voorkom is Hardekool, Blinkblaar, Kameeldoring, Geelhaak, Haak-en-steek, Swarthaak, Sekelbos, Vaalbos en Witgat.
Wild wat voorkom sluit in Rooibok