'n Netjiese en aantreklike huis met baie groot motorafdakke geleƫ in Brits Laerskool area, feitlik hele erf onder plaveisel, net 'n klein gedeelte tuin naby die voorstoep van die huis, sitkamer, eetkamer, TV kamer, baie goed ingerigte kombuis met elektriese stoof en gasstoof met plek vir dubbele yskaste, langs kombuis is spens met baie rakke, 3
Baiemooi en privaar 2 slaapkamer, 1 badkamer en 1 motorhuis eenheid beskikbaar in die immergewilde Twee Riviere Aftreeoord met 'n groot leefarea.Faisliteite :24 Uur sekuriteitEetsaalHaarsalonVersorginseenheidKliniekBiblioteekPaniekknoppie ens
59,69ha wildsplaas met wildwering. listing 1765
Baiemooi natuur met mooi groot maroela bome en doringbome.
Grasdak hoofhuis het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is.
2 de badkamer met stort, toilet en wasbak. Lugversorging in die huis.
Sitkamer en eetkamer op oopplan.
Kombuis met spens en aparte opwasgeriewer, en waskamer.
Groot
1810 - 400ha plaas net buite Setllers Limpopo
Baiemooi bees en saai plaas. Diep turf grond met baie sterk water.
250 ha droe lande, word gebruik vir die aanplant van boontjies, sonneblom, springmielies en pampoen.
Baie sterk water met 2 boorgate wat tans toegrus is, nog 3 ander boorgate wat nie tans gebruik word nie.
100 ha bos weiding in die
Die baiemooi 2 slk eenheid is beskikbaar einde Desember 2020. Skakel dadelik om teleurstellng te voorkom.Fasiliteite beskikbaar : 24 uur sekuriteitPre Paid KragOntvangs met eetsaalBiblioteekSpreekkamerHaarsalonOntspanningsaalBussie na winlekswassery / skoonmaakdiensteSiekeboeg
Uitsonderlike mooi wildsplaas met baie geriewe ingerig vir oorseese en plaaslike jagters, en ideaal vir wildteel.
Die plaas le tussen Thabazimbi en Rooiberg en is baie toeganklik aangesien hy aan die grondpad grens, 15km van die naaste teerpad.
Luukse lodge slaap 12 mense, met groot onthaal area, TV kamer, eetkamer, en lapa.
Baie buitegeboue
Wild- en beesplaas wildwerend omhein (21 drade). Gelykplaas met soetveld (rooigrond / sand en leem) en mooi verskeidenheid bome, rooibokke, koedoes en baie kleinwild en varke. 5 Boorgate toegerus met dompelpompe. 1 Sementdam. Verskeie panne en waterkrippe. 3 Fase Eskom krag.
Baie goed ontwikkelde wildsplaas met mooi lodge en chalets.
Groot lodge met 2 slaapkamers, oopplan sit- / eetkamer.
2 x 2 Slaapkamer chalets met sit-, eetkamer en kombuis.
Vliegtuigloods met vliegveld.
32 ha Aangeplante weiding - buffelsgras.
2 Sementdamme.
18 Krippe.
4 Toegeruste boorgate 800 liter tot 20 000 liter.
2 x 25 KVA Eskompunte.
Bome
Baie groot dubbelverdieping, netjiese woonhuis.
Gerieflike braaigeriewe en ontspanningsarea.
Gevestigde wildsplaas met uitgebreide infrastruktuur.
Insluitend volledige werkswinkel en stoorkamers.
Slaggeriewe met groot koelkamer.
Groot voerstoor met kleiner store en pakkamers.
Varkboerdery eenheid vir twintig varke.
3 Hektaar besproeiingslande met