boorgate

176 properties
Searches related to "Boorgate" :

Boorgat

|

Boorgate

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  boorgate
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
1820 - 21Ha plot te koop buite Bela Bela Pragtige huis met 5 slaapkamers en 2 badkamers. Baie groot studeerkamer, sitkamer en eetkamer. Die gesinskamer is ook baie ruim. Ruim kombuis met baie ingeboude kaste en ooghoogte oond. Aparte opwas geriewe Groot stoepe met diefwering. Dubbel motorhuis, swembad. Groot oop stoor van 200m2 Braaikuiken hok 2 pa...

697 ha Farm in Koffiefontein

Fauresmith, Free State

BAIE GOEIE VEEPLAAS WAAROP DAAR 18 MAANDE LAAS VEE WAS, SO WEIDING IS IN N BAIE GOEIE TOESTAND. LYNDRADE GOED. BESTAAN UIT 4 KAMPE MET WATER. 10 BOORGATE EN 1 PUT 3 BOORGATE TOEGERUS MET WINDPOMPE, 3 SEMENT DAMME, 1 GROOT GRONDDAM. OU PLAAS OPSTAL, WERKERSHUIS X 1, SKAAPDRUKGANG, SKAAPKRAAL. REENVAL 430MM PJ DRAKRAG 9/10 HA OP GVE

164 ha Farm in Laingsburg

Laingsburg, Western Cape

Laingsburg Plaas van 164.75ha ongeveer 50km vanaf Laingsburg. ongeveer 16 ha onder besproeiing waarvan ongeveer 3.5 ha onder lusern is. 1 ha appelkose. Res is veld en berg. Water: 3 Boorgate waarvan 2 toegerus is. Deel Bergwater: Deel bergwater asook boorgate loop in sinkdam. Spuit onder eie druk vanuit dam. Geboue: Woonhuis met 4 slaapkamers, 1.5

751 ha Farm in Alma

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Bees / Wildplaas in die Nylstroom omgewing. 733Ha - 2 aktes. 500Ha wildwerend omhein en 230Ha beeswerend omhein. Daar is n gedeelte wat geskik is vir aanplanting van lusern, mielies, groente, ens. Pad sny plaas in 2 dele. 3 Boorgate met Yanmar enjins toegerus - voorsien 2 sementdamme van water. 1 Boorgat met windpomp toegerus vir water aan die

214 ha Farm in Stella

Vryburg, North West

Op 214 hektaar kry jy n pragtige stukkie aarde. Die plaas het Eskom krag, n sinkdam en twee boorgate. Een boorgat is toegerus met n dompelpomp en verskaf ongeveer 4000l terwyl die tweede boorgat toegerus is met n wondpomp en 1500l verskaf. Die plaas is ingedeel in 9 kampe waarvan 7 krippe het. Daar is n kraal maar nie n laaibank nie. Die 6

2500 ha Farm in Hopetown

Karoo, Northern Cape

2500 ha plaas in Hopetown distrik te koop met 11 kampe, 15 veesuipings, 2.4 m wildsdraad met jakkalsproef omhein. 1 landekamp met vloed tipe lande. 2 ha besproeiing vanuit die boorgat. 7 Sementdamme en 2 sinkdamme, 8 Boorgate waarvan 1 toegerus is met 'n dompelpomp met eksom krag ( 4000 liter per uur) 1 Baksteenhuis met 4 slaapkamers, 2 badkamers
1810 - 400ha plaas net buite Setllers Limpopo Baie mooi bees en saai plaas. Diep turf grond met baie sterk water. 250 ha droe lande, word gebruik vir die aanplant van boontjies, sonneblom, springmielies en pampoen. Baie sterk water met 2 boorgate wat tans toegrus is, nog 3 ander boorgate wat nie tans gebruik word nie. 100 ha bos weiding in die
2153 - 10.6556 ha hoewe te koop in Noodhulp net buite Bela Bela.Smallholding for sale outside Bela Bela 3 slaapkamer huis plus studeerkamer.(gevandaliseerd) 3 Bedroom house vandalised 1 Boorgat toegerus met dompelpomp 1 Borehole with submersible pump Drukgang met voet dip vir kleinvee. handling facilities for sheep and goats with dip Water ryke
2199 - 20ha plaas buite Bela Bela Ongeveer 1000 pekanneut bome, 3 verskillende variteite. Bome is in blokke aangeplant, 500 bome 8 jaar oud en 500 bome 4 jaar oud. Reeds in produksie Bome is onder mikro-besproeiing. Neutkraker toerusting. 2 Toegeruste boorgate, 1 vir huislike gebruik en ander boorgat vir die pekanneute. Opgaardam, watertenks

1211 ha Farm in Soutpan

Dealesville, Free State

929.23 & 282 Ha veeplaas Soutpan distrik. Eienaar wil dit as eenheid verkoop. 929.23 Ha: Plaas met 12 weidings kampe en beskik oor water. Veehanteringsgeriewe 7 Boorgate waarvan 5 toegerus is, 1 Sement dam, 2 Grond damme Soutwerke tans nie in produksie nie (16 boorgate & stoor ) Drade van kampe in goeie toestand 3 ou lande kampe onbewerk. Rooi
Boorgate
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)