PRAGTIGE LEEFSTYKLEINHHOEWEGroot 5 Slaapkamer huis, Woonstel, Afdak vir 8 motors, Gronddam en pragtige uitsig oor die Zwavelspoort.Die hoofhuis bied ook kantore vir werk vanaf die huis, ruim lapa met ingeboude braai gekoppel aan 'n pool-kamer en klassieke kroeg, kristalhelder swembad en pragtige groot, inheemse bome.Die woonstel is naby, maar apart...
O/187 Malebone Park Private Reserve 10km buite Bela Bela
12,5 ha erf in die park wat 250ha groot is. Voltitel erwe te koop.
Water word voorsien deur die park se private boorgate, Eskomlyne is beskikbaar en is op pre paid vir al die erwe.
5% van die totale erf oppervlakte mag vir die huis omhein word.
Hierdie is 'n wildsplaas en daarom word geen
Plaas is 25 km vanaf Sentrum op die Inkermanpad met 4 km aangrensend aan Matlabas.
Hoofsaaklik rooigrond met sandleem gegolf met meestal gelykgrond.
Bome wat voorkom:
Maroela, Hardekool, Vaalbos, Swart- en Geelhaak, Sekelbos, Rosyntjiebos, Kameeldoorn, Soetdoorn, Blinkblaar, Vaderlandswilg en Huilbos.
Wild:
Eland, Waterbok, Koedoe, Blouwildebees, R...
Groot soetveld plaas by Rooibokkraal naby Limpoporivier. Gelykplaas met verskeidenheid bome bv. Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matloppie, Huilboom en verskeie Akasiebome en reg rondom wildwerend toegespan.
Verbeterings:
Groot 5 slaapkamer plaas woning, +- 500m2 met studeer-, eet-, sitkamer en groot kombuis, ingeboude kluis, 8 lugversorgers.
Ja...
Wildsplaas slegs 15 kilometer buite Thabazimbi teenaan hoofpad. Wildwerend omhein met elektriese heining en outomatiese skuifhek by hoofingang. 3 Wildteelkampe, 2 toegeruste boorgate, 12 500 liter watertenks, Massey Ferguson 188 met skraper en Eskom krag. Op die plaas is 'n pragtige Lodge (slaap 12 mense), kampterrein, 2 huise (5 slaapkamer en 3
435 ha in die Ficksburg distrik in die mark.
Hierdie plaas is in n pragtige area ongeveer 24 km vanaf Ficksburg en 30 km vanaf Rosendal.
Hierdie plaas bestaan uit 230 ha baie goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is.
Daar word hoofsaaklik mielies, sonneblom en boontjies in hierdie omgewing geplant.
Daar is 15...
Die plaas bestaan uit 4 weidingskampe en die kampe is van water voorsien. Geen aangeplante weiding kom voor nie.
Daar kom 200 ha se lande kampe voor. Die tipe lande wat voorkom is sand leem.
Daar is ook 4 Boorgate en 1 is toegerus met n dompelpomp. 2 Gronddamme kom voor. 5 Sementdamme
Daar is n 1500 vkm meter se woonhuise voorkom.4 Store, 10
Die mooi 377 ha grond kom selde in die mark. Daar is 1 weidingskamp en is gespan met wildwering. 2 Boorgate kom ook voor wat toegerus is met dompelpompe. Daar is ook 50 ha ingelyste water, ontwikkelde regte van 117 ha. Daar is 'n Armania dam.Daar is ook 'n 1000 vkm saal met kerk met ambisieblokke. 2 - 10 rondawels, 7 Charlets, Onvangsarea van
Hierdie huis in Petrus Steyn staan bekend as die ou Pastorie.
Dit het n kollosale tuin orals met mooi skatte weggesteek. n Pragtige waenhuis, twee braai areas, boorgat asook n watertenk en drukpomp.
Die kombuis het n koolstoof en aparte opwas area.
Dit is n groot volume huis met baie spasie. Drie slaapkamers waarvan een badkamer en-suite is met n
Wildsplaas Te Koop.
Ideaal vir belegger / ontwikkelaar. Of 'n paar vriende wat saam ongelooflike ervaringe en herhinneringe aan geliefdes wil gee, sonder om kilometers ver te ry.
Slegs 8km buite Klerksdorp en uitstekend geleƫ naby die damvakansie-oord.
Die plaas vorm deel van die munisipalegrense en is dus ideaal vir die ontwikkelaar wat wil onder...