boorgate

176 properties
Searches related to "Boorgate" :

Boorgat

|

Boorgate

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  boorgate
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
1676 - 342 ha Plaas net buite Bela Bela, 2 ure se ry vanaf Pretoria. 4 slaapkamerhuis met 2 badkamers, sit en eetkamer. Groot stoep met 'n uitsig oor die suiping. Stoor en stoorkamer. Wildwering en beeswering binne by kampe. 2 gronddamme. 2 boorgate waar 1 toegerus is met 'n sonpomp. Gedeeltes van die plaas is plat met berg en kloof. Vlei
880 ha Wildsplaas in die Ellisras distrik te koop. Hierdie plaas op Beauty, ongeveer 70km vanaf Ellisras. Hierdie pragtige plaas word as n lopende saak verkoop met alle wild ingesluit, wat insluit, Rooibokke, Elande, Koedoes, Gemsbokke, Sebras, Blouwildebeeste, Kameelperde, Waterbokke, Rooihartbeeste en Basterhartbeeste. Daar is n pragtige jagerska...

66 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

33Ha plasie naby dorp. 3 S/kamer huis met sinkdak, woonstel, 1 oop en 1 toe stoor, werkswinkel, Ongeveer 5 binnekampe vir beeste, 2 boorgate, watertenk. Eskom krag. Plant 6ha saadmielies, moederlyn en druppers. Groot verskeidenheid bome kom voor: Wildesering, Vaalbos, Wildevy, Raasblaar ens. Mooi blomtuin. 33Ha plasie naby dorp. Onverbeter
Listing number 1739 - Wildsplaas te koop buite Thabazimbi Wildwering in goeie toestand 3 boorgate met 1 toegerus met dompelpomp Huis is tans groot 4 slaapkamer jagtershuis met kombuis en sitkamer met jetmaster kaggel Braai area Goeie weiding Goeie paaie Baie boomryk 4 suip plekke Wild ingesluit getalle op aanvraag Hierdie eiendom is goed geprys en
Uitsonderlike mooi onontwikkelde stuk grond naby Thabazimbi in baie mooi boomryke area met sterk water. Baie mooi uitsig met rantjieveld met Koppie en Vlakte. Twee boorgate waarvan 1 toegerus en baie sterk. Die grond vorm deel van 'n ontwikkeling met eie Titelakte. Wye verskeidenheid bosveldbome, onder andere: Hardekool, Tambotie, Boekenhout

Farm in Fauresmith

Fauresmith, Free State

342 hektaar groot rivierfront plaas met met 20 hektaar spilpunt besproeiings lande en 10 hektaar droe land met voersorgum, volop weiding met gannabos onder andere. Die woonhuis moet opgeknap word en Eskom krag is beskikbaar. Die plaas word aangebied as 'n lopende saak met los goedere wat by die koopsom ingesluit is. Dit is 75km vanaf Bloemfontein g...
Plaas gelee tussen Winburg en Bloemfontein, slegs 5 km uit Winburg, gelee tussen die N1 en Winburg Brandfort pad. Grondpad in goeie toestand. Lyndrade is meestal reg, een sterk boorgat maar nie toegrus nie. Idiaal vir beesboere wat extra weiding soek, of diere wil aanhou en in die dorp self bly. Soetveld, grens aan die revier. Maklike toegang vir

35 ha Farm in Modimole (Nylstroom)

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

35ha Bosveld saai- en veeplaas weerskante van die pad. 4 Slaap- en 2 badkamer huis met woonvertrek. Werkers kwartier, stoor, drukgang en kraal asook sementdam en 2 krippe. 4 Kampe waarvan 12ha bewerkbare grond is, vir die aanplant van mielies, koring en groente en 2ha onder pekanneut bome. Klein wild en rooibokke is seisoenaal en vlakvarke en bosva...
Onontwikkelde plaas in die Elandsberg wildresservaat met baie mooi natuurskoon +- 7km van Rooiberg af. Eienaar het besigtigingsregte op die groter Elandsberg resservaat. Hierdie is 'n bergplaas met baie klowe en uitsonderlike uitsig. Hier kom 'n wye verskeidenheid Bosveld bome voor en die wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, Zebra, Ribbok, Roan, S...
Prag plaas in die hartjie van Magalies,3 house, 2 word verhuur, een met 2 woonstelle by groot dam 3 hecktar, 6 boorgate 4 toegerus, elke kamp natuurlike damme waarvan 2 standhoudend voledig toe sluit met kamera system een in aanbou, voetspore 2, gereedskkap stoor 4 voledig met laaibanke hoog en laag, 5 water in al die kampe, gerigestreurde dam
Boorgate
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)