2207 - 8.5ha plot te koop buite Bela Bela
Huis 1 - 3 Slaapkamers, 2 badkamers
Sitkamer met jetmaster kaggel, eetkamer en nuwe kombuis en opwasgeriewe.
Lapa met ingeboude braai.
Dubbel motorhuis met ingeboude braai.Stoorkamers
Huis 2 - 2 Slaapkamer huis met 2 badkamers
Loftkamer met dek
Kombuis met houtkaste, oopplan met sitkamer
Die huise se erwe h...
205ha Bosveld bees/wildsplaas weerskante van die pad gelee waarvan 165ha wilds omhein is. 6ha Onder pekanneute en daar kan ook mielies en waatlemoene aangeplant word. Plaas is in drie kampe verdeel met n gronddam. Rivier suipings en 1 krip. Standhoudende fontein asook 4 boorgate waarvan 1 toegerus is en gee ongeveer 14 000L per uur.
Grond tipe
Hier kom 5 weidingskampe voor en die kampe is van water voorsien. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Die drade is in n goeie toestand.
3 Boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 met n sonpomp.
2 Sementdamme
2 Gronddamme
Geen woonhuis nie, slegs n karavaan. 1 Stoor. 1 Kliphuis vir die werkers. Paar stukke wild kom voor, kontak my gerus
CALVINIA
GESOGTE KAROO PLAAS
PLAAS 6824,59 HA
Verdeel in 19 kampe. Goeie watervoorsiening deur middel van 10 damme en boorgat.
Goeie gespaarde vlakteveld. Rivier loop deur plaas. Lang strook nie standhoudende rivier met baie riet - Karoo spens.
Potensiaal vir lande - ongeveer 150 ha.
Geboue: 5-slaapkamer woonhuis bestuurdershuis slagkamer met
1757 - Wildsplasie te koop by Radium
Goeie wildheining
3 x hout huise plus aparte gaste ablusie blok
3 x boorgate
2 x gronddamme
Wildskuilings
Perdestalle
Hoenderhokke
Afdakke en skuur vir implemente
Elektriese heinings by huis en by 1 hektaar besproeiings area vir lusern, mielies en ander gewasse.
Volledige lys van los goedere wat nie deel van
2194 19ha plot te kromdraai, Thabazimbi distrik te koop.
Eskom 3 fase krag. Nuwe heinings van 1.8m. Het R700 000 gekos.
1 Boorgat met baie sterk water wat toegerus is met 'n dompelpomp.
5 ha onder besproeiing. Opgaardam en watertenk vir huis.
5 Slaapkamer huis, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis.
Buite geboue, stoorkamers, hoenderslagpale
Baie goed ontwikkelde wildsplaas met mooi lodge en chalets.
Groot lodge met 2 slaapkamers, oopplan sit- / eetkamer.
2 x 2 Slaapkamer chalets met sit-, eetkamer en kombuis.
Vliegtuigloods met vliegveld.
32 ha Aangeplante weiding - buffelsgras.
2 Sementdamme.
18 Krippe.
4 Toegeruste boorgate 800 liter tot 20 000 liter.
2 x 25 KVA Eskompunte.
Bome
Hier is die ideale geleentheid vir die man wat 'n gemengde boerdery wil bedryf! As bonus is daar 'n sandgroef wat 'n maandelikse inkomste gee. Die lande is bo-gemiddelde lande en het selfs in die droogte goeie oeste gelewer wat winsgewind is. 'n Verdere plus-punt is genoeg water om te kan
besproei vir bv. lusern wat 'n verdere inkomste kan lewer. H...
Die persele is 130 ha groot. Die drade is in n goeie toestand. 90 ha aangeplante lusern kom voor ( S.A. Standaard 2 jaar en 1 stuk 4 jaar oud)
1 landekamp kom voor met rooigrond. Daar is 1 x 6 Toring Zimmatic 40 ha, 4 Toring Zimmatic 25 ha, 6 Toring Agrico 50 ha, 3 Toring Zimmatic.
Hulle doen halwe sirkels. Daar is 5 boorgate ( 50 000 + 12 000
8.5 Ha hoewe met pragtige gesinswoning met hokke vir 100 varke asook pragtige weiding. Die hoewe bied die volgende:Gesinswoning:- 4 Ruim slaapkamers -2 badkamers- kombuis met aparte opwas en ook spens of waskamer- Eetkamer en sitkamer- LeefareaLandbou gedeelte:- 3-fase eskom krag-3 Boorgate (slegs een toegerus)- Varkhokke vir 100 varke)Kontak my