403ha Bees-+ Saaiplaas. 50ha Vleiland, 50ha Leemgrond, 46ha sandgrond wat geskik is vir grondbone en 120ha turfgrond vir mielies en sonneblom. 4 boorgate waarvan 1 toegerus is en 9000l gee en die ander gee 2500l/h.
Beesheining in 7 kampe verdeel waarvan 2 lande is. 3 watertenks onderskeidelik 10 000 en 2x5000l. Wild kom voor: koedoes, klein wild
Wildplaas 316 ha.wildwerend en ge-elektrifiseer.
37 ha.Teelkamp wildwerend met Rooibokke, Swartram,Nyalas en Split blouwildebees koei dragtig vanaf goue bul.
Groot nuwe 5 slaapkamer huis met 5 vol badkamers.1 Boshuis en 2 Werkers huise. Twee toegeruste boorgate. Sementdam en 3 suipings. Groot 200 vk.m stoor met koelkamer en slag geriewe. Trekker
1812 - 403 ha Bees skaap bokplaas met landerye. Tussen Settlers en Marblehall
120 ha ploegbare land turfgrond
46 ha sandgrond - ook vir plant
4 Boskampe en 3 kampe van 4ha elk
Skaapkamp van 26ha
Beeswering om die plaas.
Eskom3 fase krag
Groot oop stoor van 6m x 12m
Skaapkraal en bees hanterings fasiliteite
5 Boorgate, 1 toegerus ongeveer 9000
955 ha Plaas tussen Reitz en Frankfort te koop.
Hierdie pragtige Oos-Vrystaat plaas is in die mark vir R14 100 per ha en bied die volgende:
286 ha lande.
200 ha Eragrostis aangeplante weiding lande.
469 ha Natuurlike weiding wat bestaan uit gemengde rooigrasweiding en baie vleiweiding.
Veehanteringsgeriewe.
Drade is in n goeie toestand.
5 Boorgate
Die plaas is 992 ha groot. Die plaas bestaan uit die volgende:
Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water. Drade is in n baie goeie toestand.
Aangeplante weiding Scheepers koring
Lande: 26 Ha . Daar word tans natgespuit met handlyne. Geen ingeslyste besproeiing nie
Watervoorsiening: Daar is 6 boorgate waarvan 5 toegerus is. 3
Hierdie Plasie bied rustigheid vir die voornemende huurder wat in die natuur ontlading soek na 'n dag se harde werk . Sentraal tussen Rustenburg en Brits, alle besighede en geriewe binne die minimun tyd bereikbaar. Mooi bosveld , Groot Bome en 'n heerlike Bosveld atmosfeer. Toeruste Boorgat , Eriksen Dam Goeie ruim 3 slaapkamer woonhuis met 3
Twee gerense heining kort nog 1km heining dan is die hele plaas omhein met wilds draad. Dit is op die oomblik 'n bees plaas, maar kan ook werk as 'n wildsplaas. Op die plaas is daar 'n baie mooi vier slaap kamer huis met groot afdakke geleë. Die afdakke is groot genoeg om implemente en trekkers te stoor. Daar is ook 'n 100m stoor en drukgang vir b...
2136 - Exceptional 8.35 ha plot outside Bela Bela for sale.
Ruim 2 slaapkamers en suite badkamers
Kombuis, sitkamer en eetkamer is oopplan.
Aparte opwas geriewe
Lugversorging in al die vertrekke
Swembad met lapa wat netjies omhein is
2 rondawel huise met badkamers en klein kombuis.
2 Motorhuise met dubbel afdakke
Teetuin met 2 wendy huise
Groot voe...
638 ha Wildsplaas met 'n 4 slaapkamer stewige plaaswoning.
Tweede huis / jagtershuis: 4 slaapkamer, 1 badkamer
Voerstoor en pakkamer.
Beeskrale en beeshantering.
Koelkamer met slagfasiliteite.
2 Toegeruste boorgate, 3 gronddamme.
3 Suipings, 4 sementkrippe, 1 sementdam.
1 25 KVA 3 Fase Eskompunt.
Die plaas is vir BTW geregistreer.
Bome:
Geelhaak
193ha Plaas met besproeiingsregte in die Warden distrik.
Hierdie plaas is 12 km vanaf Warden geleë en bied die volgende:
112 ha Natuurlike weiding. (Grootvee-eenheid is 3 Ha.)
70 ha Hoë potensiaal lande. Daar is 138 470 m3 geregistreerde besproeiings regte uit die Wilgerivier waarmee ongeveer 34 ha lande besproei kan word.
2 Toegeruste Boorgate.
3