badkamers

241 properties
Searches related to "Badkamers" :

Badkamers

|

Badkamer Modern

|

Moderne Badkamers

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  badkamers
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
MH 207 Avondsrus Rooiberg Avondsrus 56 Rooiberg Rooiberg sekuriteitsoord is gelee in die groter Rooiberg Bavaria gebied. Mabula Lodge en Zebula Gholf estate is ook in hierdie Bavaria gebied. Baie veilige gebied met wildsplase wat Rooiberg omring Is jy moeg vir die stad en smag na rus en vrede? Kom na Rooiberg in die bosveld. Minder as 3 ure se ry v...
Die plaas is gelee ongeveer 320 kilometer van Pretoria, langs die Matlabas rivier by Matjiesfontein. Die veld is deurgaans soet met groot verskeidenheid van Akasias, waarvan baie Kameeldoorns en bietjie Swarthaak. Die gemiddelde reenval is ongeveer 450 - 500 mm per jaar. Wild wat op die plaas voorkom sluit in Rooibok, Blesbok, Koedoe, Blouwildebees...

1 Bed Apartment in Die Bult

Potchefstroom, North West

Die pragtige Annes Garden is perfek geleƫ op die Bult naby die NWU. Die een slaapkamer, een badkamer met leefarea is beslis n belegging. Oop-plan kombuis met graniet afwerking maakdit die ideale bly plek. Onderdak parkering met CCTV. Braai- asook wasgeriewe in kompleks. Eenheid 22 & 26 is beskikbaar. Kontak gerus!

3 Bed Doornpoort House To Rent

Pretoria North, Gauteng

Baie mooi en groot 3 slk , 2 badkamer huis te huur in die immrgewilde Montana Estates. Moenie die geleentheid misloop om die pragtige , ruim en veilige woning te besigtig nie. Dis huis is kompleet met 'n enorme motorhuis, swembad, lapa en baie mooi en groot tuin. Bel my gerus om te besigtig
Die eenheid is 'n lus vir die oog met sy groot tuin en heerlike sonnige stoep wat reg rondom met "canvas" toegemaak is vir 'n heerlike kuier om die ingeboude braai. Die eenheid is kompleet met 3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 gagages en ruim leefares.Fasiliteite beskikbaar:24 uur sekuriteitHaarsalonSkoonheidsalonBussie na winkelsBiblioneetVersorging
Spring om die "bargain" nie te mis nie.Baie gewilde 2 slk eenheid in Bougainvilla Afreeoord beskikbaar.Die eenheid kom kompleet met 2 slk, 1 badkamer, 1 afdak en 'b BAIE groot tuin idelaal vir die mense met groen vingers!Fasiliteite :SkoonheidsalonHaarsalonBiblioteek24 uur sekuriteitEetsaalKerkdienste elke SondagBussie na winkelsKliniek

2 Bed Masada House For Sale

Bronkhorstspruit, Gauteng

A lovely 2 bedroom for the smaller family, with a nice garden. There is also a 1 bedroom flat attached to the house. 'n Gerieflike 2 slaapkamer huis vir 'n kleiner gesin. Daar is ook 'n 1 slaapkamer woonstel met kombuis en badkamer vas gebou aan die huis. 'n Redelike groot tuin.

3 Bed Reebok House To Rent

Groot Brakrivier, Western Cape

Kom vergeet van die jaar se stres en drama en kom rus in die pragtige Tergniet. Sit rustig op die stoep en kyk hoe die die groot blou dam se branders breek. 3 slaapkamer huis met 2 badkamers en oopplan leefarea. Genoeg slappplek vir 6 persone . OF, bespreek klaar vir die Aprilvakansie 2020!
Die plaas is gelee naby Elandslaagte 26km van Middelburg, Mpumalang. Moderne Plaas huis bied 4 slaapkamers, 2 badkamers n oop plan sit, eet en kombuis en spens, met 2 groot stoor kamers en n lekker stoep. Plaas is om hein en het twee groot hoender hokke en 2 boor gate, 1 Fontein en stand houende n rivier. Skakel my om te besigtig
Wild heining reg om plaas. Stand houdende riviere en drie boorgate op die plaas en gronde. Daar is 40HA saai grond waar van 10HA besproeiing grond is waar van spilpunt in gesluit is. Weiding grond is 160HA. Mooi groot 4 slaap kamer huis en 3 badkamers groot kombuis met eet en sitkamer, mooi ontwikkeld plaas teen n goeie prys. Bees hanteering
Badkamers
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)